Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)
Vložit
- čas přidán 2. 09. 2020
- Stream my nuwe album hier: juanitadp.lnk.to/DisTyd
Volg My:
Instagram: / juanita_du_plessis
Facebook: / juanitaduplessis.page
Twitter: / jduplessis
#JuanitaDuPlessis #DisTyd #RukDieDam - Hudba
I don't listen to Afrikaans music, except Juanita 's music, can't help myself
Julle rock en wil net se julle word so wadeer dankie an jou en jou fam dat julle ons so lek kan dance en smile. Dankie baie julle.
Julle sing baie mooi❤❤
jesteście szaleni coś wspaniałego w waszym wykonaniu .Tyle radości i ciepła w tej muzyce afrikaans że zwala z nóg brawo Juanita i Snotkop.Pozdrawiam z Polski❤❤❤
*Super Cool liedjie en video! Baie geluk Juanita en Snotkop, die beste kunstenaars in SA!*
😂
😂
😍
cool geluk SA
®vajivfa
Vbfgv
I'm Oklahoma and I have been listening to your music for awhile!Love the music that you have together
I love snotkop❤❤❤
beste sangers in SA, love hierdie musiek video van julle
I'm so glad that I can understand Afrikaans.
Ek het die liedjie vir my kat gespeel, hy's nou 'n leeu!
LMGA legend
Juanita is die beste sanger ooit en as iemand hierdie lees engels is nie my hooftaal nie Afrkaans is en sal altyd wees Juanita ek sal altyd in jou glo en nooit ophou nie!! Jy is die persoon wat ek na opkyk en graag wil ontmoet dit sal die hoogte pint van my lewe wees!!
Van:San-Mari Storm
Ek bedoel wat ek gesê het dit sal ń eer wees om vir jou te ontmoet my Queen 👸❤
Ek kan nogsteeds nie glo Snotkop is 44 nie 😱 hy lyk nog so jonk
En selfde vir Juanita hulle 2 lyk so jonk 😎 en love die tune
Wow 👌👍👍
No dejás de asombrarnos Juanita 😍 muy buen gusto para la música.. por muchos descubrimientos más👏👏🥰🥰
0:17
Hello my friend we can do what we can use in this way up and we will be in El next to you and will you be able eon for a i or a few minutes e and wjhhhsjjhhdyyygtsih//:_R R((R! R 66
Ou Snottie jy en sus RUK LEKKA Man !!
I swear she is immortal because she doesn't age at all😂
Awesum Jul rock Juanita en Snotkop🤗🤗Dis n wenner🌹🌹🌹
Love die song en die video . Juanita jy is my Ster al van kleins af . ♥️♥️⭐
En is nogsteeds . Bly die persoon wie jy is . Jy is amazing .
Hier uit Pretoria ♥️♥️
En well done Snotkop ♥️💜
Oe WOW!!! WOW!!!! Wow!!!!! Dis DIE COOLSTE lied hierdie!!! Welgedaan julle. DOL, DOL, DOL DAAROOR.
Ek sal dit love om te sien hoe Snotkop en Juanita hulle oorspronkilike liedtjies saam "remake" soos Skarumba en Parappa! Man, julle is AMAZING! :D
love hierdie song love you Juanita
Ag wat 'n lekker jollie song - vat hom end-uit ! Lekker man lekker
is it just me or suddenly all new afrikaans songs that is coming out is just getting better and better
Dis darm mooi
Wowwwwwwwww was💯💯💯
Ik kan het bijna verstaan 😄 Een vrolijk liedje in ieder geval!
Maar ik probeeer te mindere
Joc👨💼👰💍😘😘😘😘😘🤗🤗🤗😘
Love from the motherland🇳🇦
Ek is lief vir julle ❤️
Hou van tan se music 🎶🎶💕💕💕💕💕
Woo hierdie liedjie het n lekker ritme
Ek love dit my ma Hou van dit sy is n groot fan van Juanita en ek Hou van snotkop
My two favorite Afrikaans singers
Dis lekker vir jazz
Super excited 🎉🎉🎉
Birger sundby er så utrolig glad i deg ♥️♥️🐎♥️♥️♥️😊😊🥇
Birger sundby er så utrolig glad i deg og hente deg og det første 🎆🎆🎆🦄😉😉🥑🥑⚽️🥑
So good love it
Julle kook....love dit!!!! welgedaan my favourite artists!!!!!
Absolutely love it!
Ek love julle songs geniet dit baie
JAUNITA JY IS DIE Beste Vrou maak nog
gooi jou moves
Ons wag in spanning om ons oggend hier in Amerika goed te begin met hierdie liedjie, ons swap net ons drankie uit vir oggend koffie 🥳😅
Hello henr
Lekker julle 😏😊
Awesome WoW welldone blessings
Pragtig awesome verby!!!!
Kĺliĺ3x 1es8
Snop : ik love jou! :) Je doet alleen maar muzik met etreeeeeem positieve energie! Ik doet de groet uit Europa. Nogmals: dankie vir jouw muziek!!!
Love dit!! Well done Juanita en Snotkop. Iets heeltemal vars en nuut en totaal uit jou comfort zone Juanita
Juanita jy en snotkop maak n goeie team. Julle sing beautiful saam. Ek like julle song.
Love too see u two singing together.
Woah tannie en snotkop dis great gedoen. Baie geluk
Love hoe Snotkop deel vorm van jou vorige musiek videos in die video
Dit is my liekie wat my aand droom dankie vir die liekie snotkopv😍
Ek vertaan
O nee vrede😵💫
Love dit!!!! Go Snottie. Lekker gees Juanita.
Que maravilha!!!curtindo do Brazil.💃🏾 🇧🇷
No wy
Love it tannie
julle ek love hierdie liedjie
weer en super liedji
Love the song 😎❤❤
LOVE THIS SONG
This is lit! Aweeeh... ons is daar. We are within
I Love your songs. So enjoy listening to them..
Ek love die liebjie so lekker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Cool song 👌 Bravo 👏👏👏
Loves from Turkey
👌👌👌 lekker jol
Joc👨💼👰💍😘
Wwooww
Love this tune
Dis super cool - iets anders - Love it
Love it
cool good rim
Sien uit daar na
Love julle twee awesome liedjie julle pas by liedjies saam maak nog een
Lekker snotkop
Merci. Bonne soirée merci
Whoa
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Coooool song😇
Lyk of dit baie pret was ek love dit🎉
Dis awesome
Ek love dit
Wow !
Wow love die song
Keep it going dis lekke
Awesome song
Love it! Love it! Love it!
Juanita & Snotkop die video 'ruk' dwarsdeur loadshedding 👀🕯
Party treffer🦋🙈
Love this song...well done👏🤜
Super mooi
Wie ever n thumb down gegee het, het nie musiek smaak nie
Super cool liedtjie 😊😊😊😊😊
HI Juanita en Snotkop kyk die is sweerlik die top song kan julle meer saam sing julle klink stunning saam. groete Mandie
Dit is lekker musiek
Juanita ek soek jou en Snottie se Keps asb. Waar kan ek kry!!! Kort dit vir my versameling. Sommer gesign ook asb 😀😀😀 julle is awesome
Awesome Awesome Awesome
Lekker dit is my ma se lietjie waar is jy snotkop
Ek is lief vir julle ek word 8 in die 23 April
Love this
❤❤❤❤❤❤❤❤martin❤❤
L😍VE jou nuwe musiek Juanita, jy bly my gunsteling 😇
freaking love die video,
Awesome song love dit.