Juanita Du Plessis - Dis Tyd (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 04. 2020
  • Stream my nuwe album hier: juanitadp.lnk.to/DisTyd
    Volg My:
    Instagram: / juanita_du_plessis
    Facebook: / juanitaduplessis.page
    Twitter: / jduplessis
    Lirieke:
    Ek weet waar om weg te kruip
    Hoe om die mure om my te bou
    Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld
    Aan die anderkant te hou
    Te lank hier rondgedwaal
    My woorde toegesluit
    Daar’s n beter pad vir my
    Ek weet ek moet hier uit
    Dis tyd
    Dis tyd vir ‘n nuwe begin
    Hier en nou
    Sonder twyfel, sonder huiwering
    Genoeg is genoeg
    Hierdie oorlog in my hart is verby
    Dis verby
    Dis nooit te laat nie
    Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin
    Daar’s lig aan die buitekant
    Dit lê en wag vir my
    Ek weet hierdie dooie vuur in my hart
    Moet weer nuwe lewe kry
    Te lank teen myself baklei
    Die waarheid toegesluit
    Daar’s ‘n beter pad vir my
    Ek weet ek moet hier uit
    Dis tyd
    Dis tyd vir ‘n nuwe begin
    Hier en nou
    Sonder twyfel, sonder huiwering
    Genoeg is genoeg
    Hierdie oorlog in my hart is verby
    Dis verby
    Dis nooit te laat nie
    Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin
    Dis tyd
    Dis tyd vir ‘n nuwe begin
    Hier en nou
    Sonder twyfel, sonder huiwering
    Genoeg is genoeg
    Hierdie oorlog in my hart is verby
    Dis verby
    Dis nooit te laat nie
    Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin
    #JuanitaDuPlessis #DisTyd
  • Hudba

Komentáře • 462

  • @magdabrits2089
    @magdabrits2089 Před rokem +14

    Ek was vir BAIE jare lank in gebondenheid, maar ek is uiteindelik vry!! Hierdie liedjie was 'n groot inspirasie vir my.

  • @ColinBrazendale
    @ColinBrazendale Před 3 lety +206

    *Amazing nuwe liedjie Juanita!* Baie geluk. *_Vraag_* : Hoekom duik jy in die modderbad hier 2:09 ?

    • @EmileMinnie
      @EmileMinnie Před 3 lety +6

      Dalk simboliseer dit dat sy ook mens is en soms foute maak.

    • @michellemasie8366
      @michellemasie8366 Před 3 lety +6

      She simbolicaly tried to run away from someone or something and slipped.

    • @ColinBrazendale
      @ColinBrazendale Před 3 lety +3

      @@EmileMinnie dit maak sin.

    • @ColinBrazendale
      @ColinBrazendale Před 3 lety +1

      @@michellemasie8366 Very muddy slip. lol Thank you for your reply.

    • @ColinBrazendale
      @ColinBrazendale Před 3 lety +2

      Hi Juanita, hoop jy maak 10m plus views op die video

  • @crispinbaoin316
    @crispinbaoin316 Před 3 lety +21

    i love this song even i dont understand the words,,,

  • @petricianoarises7108
    @petricianoarises7108 Před rokem +3

    Die song het my ongelooflik vir my daar Covid 19 tyd gehelp om te gesond en verstand hoekom ek so baie lieflike mense na aan my hart verloor het.Baie dankie my lieflike mensie.😍😘

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 Před rokem +3

    Baie mooi liedjie ❤

  • @benschlink2299
    @benschlink2299 Před 3 lety +6

    Heel mooi Juanita , prachtige clip . Gelukkig weer net zo mooi als altijd na dat modderbad .🙌

  • @garybarnette9565
    @garybarnette9565 Před rokem +4

    Can’t understand a single word but love this song!

  • @Jerry-fx8ih
    @Jerry-fx8ih Před rokem +4

    awesome song!

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 Před rokem +2

    Pragtige lied , as ek net kon geveg het vir die 1 persoon in my lewe van 47 jaar terug❤❤❤

  • @youssefomar1774
    @youssefomar1774 Před 3 lety +11

    This song is very positive influence, thank you

  • @devidrakoopman165
    @devidrakoopman165 Před 3 lety +4

    My eerste keer wat ek na 'n Afrikaanse treffer oor en oor luister. Die woorde beteken baie....Dankie Juanita🤍🤍

  • @jeanbuelens4442
    @jeanbuelens4442 Před 2 lety +9

    Juanita, with these simple yet profound and emotional lyrics you have one of the most intimate songs ever.

  • @toneymullins7092
    @toneymullins7092 Před 2 lety +4

    I CAN TELL HOW IMPORTANT THIS VIDEO IS TO JUANITA. I WISH I KNEW WHAT THE WORDS WERE. YOU CAN SURE SEE HOW MOVED SHE IS. I'M HAVING TROUBLE AT AGE 76 JUST LEARNING SPANISH.
    DON'T LEARN AS QUICK AS I USED TO 😜. SHE'S ONE OF MY FAVORITE SINGERS. TONEY M 🤠

  • @adriviljoen4439
    @adriviljoen4439 Před 4 lety +45

    Juanita, sjoe dis hoendervleis mooi 🙏🙏Baie dankie vir die deel van jou Goue stem met ons🎤🎶. Jy is reg. Dit is tyd vir 'n nuwe begin 🙏🙏 Geseende naweek vir jou en jou familie 🦋🌹🌹

  • @geocav9708
    @geocav9708 Před rokem +5

    Absolutely stunning ♥️♥️

  • @louisvandermerwe2841
    @louisvandermerwe2841 Před 3 lety +4

    Ek het die liedjie vandag op my moeks se sterfbed vir haar gespeel haar nuwe begin is by God dankie vir die mooi liedjie

    • @user-eo1bo5hz7f
      @user-eo1bo5hz7f Před 3 měsíci

      Sterke x Bly Kan help.k Weet Ni Wes Hu lyk my ma

    • @user-eo1bo5hz7f
      @user-eo1bo5hz7f Před 3 měsíci

      Sterke x Bly Kan help.k Weet Ni Wes Hu lyk my ma

  • @santawilsenach7988
    @santawilsenach7988 Před 3 lety +10

    One of the best singers in S.A!. Love this song

  • @abriehenning8807
    @abriehenning8807 Před 2 lety +3

    Sjoe hoe sê mens dit in woorde, sy mag maar enige song sing... Dis stunning... Awsome, daar is sooo baie woorde om haar te beskryf.... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️

  • @hmeijer8499
    @hmeijer8499 Před 2 lety +6

    Wat heb jij toch een prachtige stem juanita ik ben echt fan van je ❤❤

  • @jossutmuller3863
    @jossutmuller3863 Před 4 lety +8

    Dis Tyd het soveel betekenis vir baie baie mense. Vir my is jy die gids wat my inspireer om 'n beter mens te wil wees.

  • @blocke1875
    @blocke1875 Před 3 lety +9

    Ek love die ❤️ Ek is n “metal head” Lol! Maar die is dan so mooi.

  • @januszl.
    @januszl. Před rokem +4

    Juanita i Katie James, moje ukochane artystki. 🇵🇱💐👑🌹Poland

  • @klub8211
    @klub8211 Před 4 lety +3

    Dis een van die beste liedjies in Afrikaans wat ek ooit gehoor het. Baie dankie Juanita!

  • @karinolivier4997
    @karinolivier4997 Před 4 lety +2

    Nog ń treffer. Juanita stel nooit teleur nie. ń Besondere talent.

  • @norbi138
    @norbi138 Před 2 lety +2

    Juanita, ek is mal oor jou sing, doen dit tot die einde van die wêreld en een dag langer❤❤❤😍😍😍

  • @sevonihatitus2155
    @sevonihatitus2155 Před 3 lety +3

    Dus rerig nooit te laat vir n nuwe begin....
    Dankie Jaunieta
    Daar is altyd kans vir n weer begin🙃

  • @beirapetersen1194
    @beirapetersen1194 Před 4 lety +14

    Ek staan vandag op kruispad in my lewe... Ek moet weer oor begin.... Dankie vir die woorde. .. Jy is 'n inspirasie.. Dankie.......dis tyd...

  • @davidshirley712
    @davidshirley712 Před 2 lety +5

    Music is music. And this lady is second to none!😇

  • @lucasvandewesthuizen9523
    @lucasvandewesthuizen9523 Před 3 lety +3

    Een van jou beste videos en song ooit ... net wat ek nodig het om voort te gaan .. Juanita ..dankie.. jou ster blink helder .

  • @belindavanwyk6966
    @belindavanwyk6966 Před 3 lety +7

    I really love Juanitas music.

  • @magdaprinsloo8867
    @magdaprinsloo8867 Před 4 lety +4

    Antwoord op gebed....dis Tyd...dankie dat jy die lied met ons deel

  • @florencewitbooi8332
    @florencewitbooi8332 Před 4 lety +3

    Juanita, jy bly maar my grootste plaaslike kunstenaar! Baie geluk met di puik nuwe album

  • @marcellehill4906
    @marcellehill4906 Před 10 měsíci +1

    Dis presies die besluit wat ek vandag oor my eie lewe geneem het...en toe kom die song en gee net bevestiging!! Dankie Juanita🙏

  • @spicesoflife8989
    @spicesoflife8989 Před rokem +2

    #juanitaduplessis. Fell in love with your beautiful song, 'Just An illusion,' and l am a fan.
    Even thought l do not understand the beautiful South African language, the music movies me. 🥰😘💐

  • @wernermarkgraaff7357
    @wernermarkgraaff7357 Před 4 lety +36

    Baie kragtig en gooie boodskap daar in👍❗

  • @Stormy_81
    @Stormy_81 Před 7 měsíci +2

    I freakin love this ❤❤❤

  • @Shamrock21EIC
    @Shamrock21EIC Před 2 lety +2

    Wunderschön, ganz ganz tolle Stimme und Ausstrahlung.

  • @glasogie1
    @glasogie1 Před 4 lety +3

    Wat n ongelooflike mooi liedjie. My Hartsnare is geroer op die sondag aand. Doen so voort Juanita

  • @eldrienmeintjes2218
    @eldrienmeintjes2218 Před 3 lety +1

    Sjoeeee, dis so mooi. Waneer ek bietjie af voel, dan luister ek net weer di liedjie, dan het ek sommer weer krag v my dag. So waar. Baie dankie v al jou pragtige liedjies. Eldrien Meintjes.

  • @theswilltheswill4193
    @theswilltheswill4193 Před 4 lety +3

    Dis nooit te laat nie🤗😘.... Baie mooi song Juanita.

  • @CVHDUS1
    @CVHDUS1 Před 3 lety +4

    Wow intussen een van mijn lievelingsliedjes van jou ik geef de hoop niet op dat jij ooit eens naar Nederland kommt.

  • @diedregroenewald9673
    @diedregroenewald9673 Před 3 lety +3

    I love it ❤😍❤😊🇿🇦

  • @michaelabeukes3119
    @michaelabeukes3119 Před 4 lety +69

    Hi Juanita. Ek dink dis een van die beste liedjies van jou wat ek nog geluister het 😁❤️💕❤️
    Gaan aan met wat jy doen want met elke lied wat jy skryf inspereer jy my om beter te doen
    ❤️❤️❤️

  • @solarczyk49
    @solarczyk49 Před 2 lety +4

    Beautiful song. Thank you very much 💖

  • @waltermolebatsi1631
    @waltermolebatsi1631 Před 2 lety +4

    I'm so loving ❤ this song

  • @altafischer3948
    @altafischer3948 Před 4 lety +1

    Die dag waar ek is gedaan, ek Kan nie meer nie, luister ek na die lied. Vasgevang deur die woorde, Dade en gedagtes van die wat jaloers is,jou wil breek en haat. Die scene waar jy in die modder val is waar ek is. Mense wat nie die pad loop nie, sal die lied nie verstaan nie. Dankie, duisende dankies vd besonderse en touching lied. Is dit verby? Ja, wanted breek die mure af.

  • @sunnimahamuud693
    @sunnimahamuud693 Před 4 lety +8

    Love it from Somalia

  • @rouaanjewaskiewitz8331
    @rouaanjewaskiewitz8331 Před 4 lety +8

    Dis absoluut 'n stunning song,het gesoek na hom,dis so gemik op my lewe op die oomblik. Mal oor dit

  • @hannesnel2945
    @hannesnel2945 Před 4 lety +6

    Wat n amazing liedjie... Jy word net al hoe beter en mooier... Bly die amazing persoon wat jy is...

  • @wilmavdwalt5266
    @wilmavdwalt5266 Před 4 lety +6

    So so special soos altyd...net soos jy kan
    ...Altyd n nuwe weer begin
    ..dankie dat jy jou talente met ons mense deel...wees geseend vrou van Abba...

  • @mandieputtervanderwalt6522

    Juanita nou die is n stunning song ek en my man voel dis vir ons bedoel STUNNING WOORDE RAAK DIEP!

  • @BlueSky-of7jt
    @BlueSky-of7jt Před 3 lety +2

    Really beautiful

  • @wandabruwer1519
    @wandabruwer1519 Před 4 lety +5

    Awesome 🌟

  • @loreabadenhorst8984
    @loreabadenhorst8984 Před 3 lety +3

    Jy weet net hoe om liedjies spesia te maak wat elke keer so in my omstandighede pas... dankie Juanita jy gee my altyd nuwe hoop.

  • @katvleeuwen1112
    @katvleeuwen1112 Před 2 lety +2

    Juanita stel nooit teleur nie!!! Love die song! Well done 👍

  • @driesvanrooyen9434
    @driesvanrooyen9434 Před 4 lety +3

    WOW!!! Dit is seker jou beste video ooit Juanita. Hoe van pas is die lirieke nie ne. Mens wroeg soms met sekere dinge binne-in jouself en sien nie die lig in die tonnel raak nie, totdat jy besef maar God is saam met jou in elke omstandigheid en dis Hy wat dan vir mens die krag gee om weer op te staan en vorentoe te kyk. Baie baie mooi video.

  • @breggieoosthuizen5088
    @breggieoosthuizen5088 Před 3 lety +1

    Pragtig Juanita. Jys nie net pragtig nie, maar sing net so pragtig. Ruan sing net so pragtig. Wonderlike liedere

  • @ysaehikonrad6431
    @ysaehikonrad6431 Před 3 lety +8

    Love from the motherland, Namibia

  • @carissapansegrouw138
    @carissapansegrouw138 Před 4 lety +6

    ❤️ Ek Hou baie van haar liedjie ❤️

  • @gertloubser1530
    @gertloubser1530 Před 4 lety +9

    Treffende song, baie powerful musiekvideo en sy lyk stunning. Juanita op haar beste!

  • @heidimarais9291
    @heidimarais9291 Před 3 lety

    Juanita, sulke ware woorde. Het my laat besef wat die pad vorentoe vir my is. Dankie.

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Před 4 lety +1

    Waarom sou die kommentare van STAAN gekanselleer wees, Juanita? Dis die mooiste lied. Baie baie dankie daarvoor. 🙏🙏🙏🙏

  • @erikaschoeman3817
    @erikaschoeman3817 Před 3 lety +1

    So waar!!!

  • @eunawentzel9148
    @eunawentzel9148 Před 3 lety

    Genoeg is genoeg!! Dis wat ek as aktivis vir baie vroue en kinders se wat deur seer en baie storms in die lewe gaan.. Dis net 'n besluit om tot by genoeg uit te kom.. Dis tyd!!!! Vir 'n nuwe begin... hier en nou.. Dierbare song.. baie dankie Juanita!!

  • @shirleyhorn8021
    @shirleyhorn8021 Před 3 lety +2

    Moring I am not Afrikaans but thoroughly enjoy her music.

  • @charlotteprinsloo5416
    @charlotteprinsloo5416 Před 3 lety +4

    Juanita Voel of die lied vir my geskryf is. My nuwe begin 01 September 2020. My laaste werksdag is 31 Augustus 2020 na 44 jaar Charlotte Prinsloo

  • @santawilsenach7988
    @santawilsenach7988 Před 3 lety +14

    A definite icon in the music industry....God Bless you!!

  • @Sen786WP
    @Sen786WP Před 3 lety +6

    Jaunita, Suid Afrika se Koningin van musiek 😁. Mooi liedtjie 💖

  • @blocke1875
    @blocke1875 Před 10 měsíci +1

    Wow!

  • @arlenefarmery7520
    @arlenefarmery7520 Před 3 lety +4

    Absolutely awesome beautiful amazing song. love it. 💕

  • @user-yn6uz9cu4d
    @user-yn6uz9cu4d Před 6 měsíci +1

    l love it❤ ☺️🥰☺️

  • @kaylamatlawe663
    @kaylamatlawe663 Před 3 lety +2

    Huge FAN!!!!!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Mal oor hierdie liedjie, Juanita....

  • @annekebattenhaussen6535
    @annekebattenhaussen6535 Před 3 lety +2

    Wow.

  • @dawielindner6184
    @dawielindner6184 Před 3 lety +3

    Super, baie mooi lied👌

  • @theswilltheswill4193
    @theswilltheswill4193 Před 4 lety +2

    Dis nooit te laat nice🤗😘.... Baie mooi song tannie Juanita

  • @tanyadavid6743
    @tanyadavid6743 Před 3 lety +1

    Pragtig pragtig pragtig

  • @bernedeneoosthuizen4733
    @bernedeneoosthuizen4733 Před 4 lety +6

    JY is die beste jou liedjies is amazing en ek Hou daarvan om jou liedjies te sing maar ons kry nie backtracks nie😎

  • @estellesantana7411
    @estellesantana7411 Před 3 lety +1

    So my liedtjie, laat jy my so huil, dis een awesome liedtjie. 💗

  • @edithvanschaik1232
    @edithvanschaik1232 Před 3 lety +10

    Jou stem is so pragtig van jou eerste cd was ek mal oor jou musiek.

  • @blocke1875
    @blocke1875 Před rokem

    Beautiful. Die liedjie help my met my verslawing 💜💜💜💜💜💜

  • @carelerasmus1800
    @carelerasmus1800 Před 3 lety +1

    mooier as mooi

  • @arlenefarmery7520
    @arlenefarmery7520 Před 3 lety +3

    Absolutely awesome beautiful song🎶👌

  • @andredupreez55
    @andredupreez55 Před 4 lety +3

    Wow Great song .& video ..love it.!!

  • @TudoQueseMove
    @TudoQueseMove Před 3 lety +2

    Ótimo vídeo!

  • @galaniitoluodda9818
    @galaniitoluodda9818 Před 4 lety +11

    Wat 'n uitstekende liedjie! Baie dankie, groete uit Finland 🇫🇮🇿🇦

  • @fatih7170
    @fatih7170 Před 4 lety +6

    Loves from Turkey

  • @glasogie1
    @glasogie1 Před 3 lety +1

    Ja dit is tyd vir n nuwe Begin so WAAR. Pragtige Liedjie Juanita

  • @mariaangreeff9355
    @mariaangreeff9355 Před 4 lety +2

    Hierdie liedjie kon nie op n beter tyd vrygestel word nie. Pragtig

  • @ClarissaSteyn-si9th
    @ClarissaSteyn-si9th Před 6 měsíci +2

    Wow die lied is tops❤

  • @berthamarx7113
    @berthamarx7113 Před 4 lety +1

    Pragtig Juanita

  • @breggieoosthuizen5088
    @breggieoosthuizen5088 Před 3 lety +1

    Mooiste lied

  • @virginiaposthumus3741
    @virginiaposthumus3741 Před rokem +2

    Beautiful song Amen.💕🙏💕

  • @poplapgriffiths5233
    @poplapgriffiths5233 Před 3 lety +2

    Goue stem. Love u my sister 🇳🇦🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️❤️❤️❤️❤️🎶

  • @rianathedvall5540
    @rianathedvall5540 Před 4 lety +1

    BAIE DANKIE Juanita!! Dit is presies die inspirasie wat ek nodig gehad het die woorde beskryf my lewe presies..... DIS ABSOLUUT TYD....!! xxx

  • @aubreyvermaak609
    @aubreyvermaak609 Před 3 lety

    Jo het jou nog nooit so sensueel gesien nie.Ons het baie respek vir jou. N pragtige vrou,ma wat geseen is met n Engel stem.ek en my gamilie luister heeltyd na jou en kinders se mooi musiek.Dankie dat jy ons so vermaak.hoop jy is nog vir jare geseend.

  • @riaanuirab166
    @riaanuirab166 Před 3 lety +11

    Love the song from Namibia

  • @leonroodt2388
    @leonroodt2388 Před 4 lety +5

    Juanita dit is so waar die woorde in jou song en ek love die lied dit praat in so baie manniere met n mens jy mag maar .. Dankie vir die musiek wat jy vir ons land maak en vir ons wys dat daar altyd sal hoop wees ..

  • @taylaswartswart6505
    @taylaswartswart6505 Před 2 lety

    Love jou songs ek het van klein's af jou musiek geluister

  • @roadrunnertrailers6578
    @roadrunnertrailers6578 Před 10 měsíci

    Daar is beslis n kans vir n nuwe begin..maar dis so onregverdig.. so baie jare gemors.❤