My Stories SA - Sing - Bacchus Nel - S1E3

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 08. 2020
  • My Stories SA - Sing - Seisoen 1 Episode 3.
    Kom luister na die bohemian gypsy folk klanke van Bacchus Nel & Band vanuit Capital Park in Pretoria.
    Episode Liedjies (geskryf deur Bacchus Nel):
    1. Die Way Wat Die Dice Val
    2. Seesiek Pianis
    3. 'n Storie Vir 'n Ander Dag
    4. Die Liefde...
    5. Wag-'n-Bietjie Liefde
    Op 21 het Stephen Nel in 'n klein Volksie voor 'n vragmotor ingery en 'n einde gemaak aan hierdie deeltydse versekeringsverkoopsman van Standerton.
    Uit die wrak van verwronge metaal het hy blind weggestap en geboorte gegee aan digter, sanger en liedjieskrywer Bacchus Nel.
    Lees meer oor Bacchus Nel se storie: bit.ly/2G8CXSu
    My Stories SA Seisoen 1 Episodes: bit.ly/3g0qSLt
    Ondersteun die My Stories SA projek: gosiafrica.co.za/support/
    My Stories SA beoog om oorspronklike visuele stories van Suider Afrika te deel. Die eerste seisoen fokus op die liedjieskrywers van Suider Afrika.
    Facebook: / mystoriessa
    Gaskunstenaar: Bacchus Nel met Rian Britz & Rynier Prins
    Redigering: Si-lest Gomes
    Temamusiek: Little Maps
    Kamera: Monsoon Photography
    Uitvoerende Vervaardiger: Si-lest Gomes, GoSi africa.
    Vervaardig in die jaar van die virus.
    © 2020 GOSI AFRICA (PTY) LTD. Alle regte voorbehou.
    ___________________________
    My Stories SA - Sing - Season 1 Episode 3.
    Featuring singer-songwriter Bacchus Nel. View the bohemian gypsy folk music home concert filmed in Capita Park, Pretoria.
    My Stories SA is a visual storytelling project featuring authentic stories from Southern Africa showcased through song, art, traveling, lifestyle, and local culture. Episodes will be released in Afrikaans and English depending on the subject matter.
    This series is free to view, but your support will keep the project going: gosiafrica.co.za/support/
    Read more about My Stories SA at www.gosiafrica.co.za.
    © 2020 GOSI AFRICA (PTY) LTD. All rights reserved.
  • Hudba

Komentáře • 1