Seergekry in die kerk

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 04. 2021
  • Peet & Jenny het soos baie mense seergekry in die kerk, selfs van die kansel af. Hulle was soekend na die waarheid.
    Na 'n ruk toe kom hulle by onbekende kerk uit waar hulle 'n ware ontmoeting met JESUS ervaar het.
    So het hulle ware beroep ontdek met Passion in Action.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Facebook: @HisPassioninAction
    Peet 0815787934 Jenny 0815755850
    Contact us for any assistance in training and equipping on evangelism
    / hispassioninaction
    PPK Kempton Park - Op U Woord Bedieninge
    / op-u-woord-bedieninge-...
    Ons bedank PPK Op U Woord Brentwoodpark vir die gebruik van hul kerk gebou.
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 24

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 2 měsíci +1

    Dankie baie vir die bemoediging boodskap waardeer dit baie

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 23 dny +1

    Prys Die Here vir die awesome getuienis mag God julle ryklik seen

  • @Opendoordesignsonja
    @Opendoordesignsonja Před 7 měsíci +1

    Lekker lag ek nou ... staan uit soos 'n wit puisie .. LOL .. God het 'n GROOT sin vir HUMOR! Wat 'n getuienis!!!

  • @theolerou7490
    @theolerou7490 Před 3 lety +3

    n goeie getuienis en bly Jesus dien met ywer

  • @hendrietteenslin5472
    @hendrietteenslin5472 Před rokem +3

    Baie mooi getuienis - baie bemoedigend 💚

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Baie dankie vir die goddelike getuienis, bemoediging en aanmoediging... Dit is ons primêre roeping op aarde vir Jesus... Om Sy passie en meegevoel met mense te hê. Die Here seên julle werk!!! SHALOM!

  • @jacovanbaalen9340
    @jacovanbaalen9340 Před 2 lety +3

    Ek bid die Here God se keur van seeninge oor julle.

  • @Grace-vk3jd
    @Grace-vk3jd Před 3 lety +5

    Wow, ek het n vrou 42jr wat gereed was om te sterf. Het God haar genees. Die laaste wat ek gehoor het. Was sy nog besig om vir ons KONING te werk. Dit was 37 jaar en tot op dag en datum weet ek ek het dit aanskou. Sy het op daardie stadium v. haar genesing 3 weke oorgehad om te leef. Sandra Snyman. ( as Grace

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +2

    WOW!! Wat n fantastiese getuienis...

  • @denisebrauer6513
    @denisebrauer6513 Před 3 lety +2

    Pragtige getuienis dit bless sekerlik baie harte

  • @ockiefouriefourie6697
    @ockiefouriefourie6697 Před 3 lety +3

    Awesome... love them so that they can love Him.

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk1684 Před 2 lety +2

    Mooi! getuienis! Jy is prágtig en geliefd! Juanita...weet dit!

  • @sarie1139
    @sarie1139 Před 11 měsíci +1

    Amen en amen 🙏❤🙏❤️🙏

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 Před 6 měsíci +1

    Wonderlik so aanmoedigende getuienis

  • @jonathanspilhaus3165
    @jonathanspilhaus3165 Před 3 lety +2

    Wonderlike egpaar. Ek wens hulle voorspoed

  • @melissabotha5872
    @melissabotha5872 Před 3 lety +1

    Alle eer aan God

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +1

    Baie dankie.

  • @cleofilander7822
    @cleofilander7822 Před 3 lety +2

    Amazing !

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Před 2 lety +1

    Awesome.

  • @davidbloober2881
    @davidbloober2881 Před 3 lety +1

    Praise die naam van die Here

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 Před 3 lety +2

    Pragtige mense! Amazing getuienis. Dankie Here.🙏

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 Před 3 lety +2

    Mat 10:8

  • @mariehattingh1066
    @mariehattingh1066 Před 2 lety

    Asb bel my
    Marie

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 lety

      Goeie dag Marie.
      U kan ons kontak op ons Whatsapp nr.
      0711662178