ekonomieseSAKE | 20 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Dawie Roodt het op Saterdag op 20 Julie gesels oor besighede wat bankrot raak.
    Sy siening lok gewoonlik baie reaksie uit, want likwidasie is 'n baie negatiewe ding wat met besighede kan gebeur, maar as 'n mens na Dawie se verduideliking luister, is dit tog ook nodig om 'n gesonde ekonomie te laat floreer.

Komentáře •