ontbytSAKE
ontbytSAKE
  • 846
  • 507 663
kuierSAKE | Lynette Beer
Dawie, Charlene en Leon het op Saterdag 20 Julie met die motiveringspreker, Lynette Beer, gekuier. Sy is ’n geliefde spreker wat vol sale trek vir besighede, liefdadigheidsinstansies, kerke, skole of enige ander groep wat haar nooi.
Sy het vertel van haar nuwe platform wat binnekort bekend gestel word waarop mense kan registreer vir hulp as dit by verhoudings, geloof, kinders en hoe om 'n sukses van jou besigheid te maak, kom.
zhlédnutí: 23

Video

ekonomieseSAKE | 20 Julie 2024
zhlédnutí 18Před 7 hodinami
Dawie Roodt het op Saterdag op 20 Julie gesels oor besighede wat bankrot raak. Sy siening lok gewoonlik baie reaksie uit, want likwidasie is 'n baie negatiewe ding wat met besighede kan gebeur, maar as 'n mens na Dawie se verduideliking luister, is dit tog ook nodig om 'n gesonde ekonomie te laat floreer.
smulSAKE | Geroosterde Lamsboud
zhlédnutí 12Před 7 hodinami
Corli Prinsloo het op Saterdag 20 Julie vir 'n heerlike ontbeende, balsamiese skaapboud met geroosterde groente gemaak in smulSAKE gemaak. Sy het dit bedien saam met een van die wenwyne in verlede jaar se Terroir Toekennings, die Saronsberg, Shiraz. Kyk gerus hier hoe sy alles gedoen het. Die resep is ook op ons webblad onder smulSAKE te kry.
landbouSAKE | 20 Julie
zhlédnutí 2Před 7 hodinami
Anika de Beer het weer op Saterdag 20 Julie met die landbou-ekonoom, Heleen Viljoen, van Graan SA gesels oor kleiner wintergewasse, veral Kanola en Gars. Dis ook belangrik om ons plaaslike markte te ondersteun wat dié twee graansoorte betref. In die geval van Kanola, kan jy die olies en botters aankoop wat plaaslik vervaardig word en wat Gars betref, maak 'n lekker biertjie saam met die Rugby '...
nuusSAKE | 20 Julie met Pieter en Dawie
zhlédnutí 20Před 7 hodinami
Dawie Roodt het op Saterdag 20 Julie in nuusSAKE met Pieter du Toit gesels oor die president se parlementêre toespraak van sowat twee weke gelede. Hy het daarin veral klem gelê op ekonomiese groei en werkskepping en dit was opvallend hoe sommige van sy grootste 'vyande' in die verlede nou hartlik hande geklap het vir hom. Pieter en Dawie het die ironie hiervan bespreek en gewonder waaroor hulle...
ontbytSAKE 13 Julie '24 | Lynette Beer
zhlédnutí 151Před 14 hodinami
ontbytSAKE 13 Julie '24 | Lynette Beer
vroueSAKE | 13 Julie
zhlédnutí 84Před 12 hodinami
Charlene Lackay het op Saterdag 13 Julie met die biokinetikus, Labarré Alho, gesels oor haar praktyk, Labarre Jansen van Vuuren Biokineticist. Sy het vertel dat die praktyk spesifiek fokus op die toestand, skoliose en watse tipe behandeling hulle alles daarvoor bied.
nuusSAKE | 13 Julie 2024
zhlédnutí 59Před 14 hodinami
Charlene Lackay het op Saterdag 13 Julie met die kykNET-aanbieder van 'In Gesprek', Lourensa Eckard, gesels in nuusSAKE. Hulle het veral oor die Amerikaanse president, Joe Biden, gepraat en of hy geskik is om Amerika te lei in nog 'n termyn. Intussen het Biden gister aangekondig dat hy nie meer die Demokratiese Party se presidentskandidaat sal wees nie...
fliektydSAKE | 13 Julie 2024
zhlédnutí 48Před 14 hodinami
Leon van Nierop het op Saterdag 13 Julie oor die derde hoofstuk van A QUIET PLACE gesels. Hierin sien ons hoe die grieselgeeste die planeet oorgeneem het en hulle verorber mense voor die voet, veral as hulle die geringste geluid maak. Die hele New York word uitgewis, maar twee dapper mense, onder andere die uitstekende Lupita Nyong’o, raak daar vasgekeer. Hulle moet eers leer dat die kreature g...
landbouSAKE | 13 Julie 2024
zhlédnutí 39Před 14 hodinami
Anika de Beer het op Saterdag 13 Julie met die landbou-ekonoom by Graan SA, Marguerite Pienaar, gesels oor die produksie van Wintergrane in Suid-Afrika en die verloop van die seisoen. Sy het ook vertel van 'n nuwe witkoring kultivar wat nou op die mark kom en 'n hoër opbrengs lewer.
kuierSAKE | Charlton George
zhlédnutí 47Před 14 hodinami
Charlene en Leon het op Saterdag 13 Julie met die veteraan-akteur, Charlton George, gekuier. Hy het gesels oor sy grootwordjare, sy lang loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf en ook die nuwe telenovelle, Skemergrond, wat pas op kykNET & kie begin het waarin hy 'n hoofrol vertolk.
smulSAKE | 13 Julie 2024
zhlédnutí 172Před 14 hodinami
Corli Prinsloo het op Saterdag 13 Julie vir ons gewys hoe om individuele Beef Wellingtons te maak wat nie net heerlik is nie, maar ook baie mooi lyk op 'n bord. Die bestanddele wat sy gebruik het is geborg deur die vriendelike Uitkyk Vleis- en Supermark en sy het dié heerlike hartskos bedien saam met 'n Laborie Pinotage van KWV, wat die gereg perfek gekomplimenteer het.
weerSAKE
zhlédnutí 1,2KPřed 16 hodinami
Ons weeraanbieder, die meteoroloog Anika de Beer , gee vir ons die weervoorspelling van Saterdag 20 Julie tot Dinsdag 23 Julie. Reën, reën, en nog reën vir die Wes-Kaap, maar die sonnetjie steek wel sy kop uit. weerSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem. 𝐋𝐚𝐞𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐀𝐠𝐫𝐨𝐜𝐡𝐞𝐦 - 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐛𝐨𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐮𝐢𝐭! Kyk ook die weer op ons webblad: www.ontbytsake.co.za
ontbytSAKE 13 Julie '24 | Charlton George
zhlédnutí 316Před 16 hodinami
Charlton George kuier saam ons op ontbytSAKE. Sy oë vertel die storie van hoe diep en passievol sy lewe is. Hy vertel ons meer oor die nuwe telenovela; Skemergrond en deel ook met ons 'n bekende gedig.
WeerSAKE 16 Julie - 20 Julie 2024
zhlédnutí 636Před dnem
Ons weeraanbieder, die meteoroloog, Anika de Beer, gee vir ons die midweek weervoorspelling van Woensdag 16 Julie tot Vrydag 19 Julie. Die Winter is beslis nou hier met kouefronte wat een na die ander nou in die Wes-Kaap aankom... soos dit hoort hierdie tyd van die jaar. weerSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem. 𝐋𝐚𝐞𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐀𝐠𝐫𝐨𝐜𝐡𝐞𝐦 - 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐛𝐨𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐮𝐢𝐭!
kuierSAKE | 6 Julie' 24
zhlédnutí 103Před dnem
kuierSAKE | 6 Julie' 24
fliektydSAKE | 6 Julie '24
zhlédnutí 32Před dnem
fliektydSAKE | 6 Julie '24
smulSAKE | Drie bestanddeel Pannekoek
zhlédnutí 387Před dnem
smulSAKE | Drie bestanddeel Pannekoek
landbouSAKE | 6 Julie'24
zhlédnutí 63Před 14 dny
landbouSAKE | 6 Julie'24
kultuurSAKE | 6 Julie'24
zhlédnutí 36Před 14 dny
kultuurSAKE | 6 Julie'24
finansieleSAKE | 6 Julie'24
zhlédnutí 86Před 14 dny
finansieleSAKE | 6 Julie'24
nuusSAKE | 6 Julie '24 | Lourensa Eckard
zhlédnutí 188Před 14 dny
nuusSAKE | 6 Julie '24 | Lourensa Eckard
weerSAKE 13 -16 Julie '24
zhlédnutí 4,2KPřed 14 dny
weerSAKE 13 -16 Julie '24
ontbytSAKE 6 Julie '24 | Karlien van Jaarsveld
zhlédnutí 1,8KPřed 14 dny
ontbytSAKE 6 Julie '24 | Karlien van Jaarsveld
WeerSAKE 10 Julie - 13 Julie 2024
zhlédnutí 4KPřed 14 dny
WeerSAKE 10 Julie - 13 Julie 2024
finansiëleSAKE | 29 Junie '24 | King Price
zhlédnutí 34Před 21 dnem
finansiëleSAKE | 29 Junie '24 | King Price
fliektydSAKE | 29 Junie '24 | 'INSIDE OUT 2 '
zhlédnutí 11Před 21 dnem
fliektydSAKE | 29 Junie '24 | 'INSIDE OUT 2 '
kuierSAKE | 29 Junie '24 | Philip Snyman
zhlédnutí 33Před 21 dnem
kuierSAKE | 29 Junie '24 | Philip Snyman
smulSAKE | 29 Junie '24 | Meksikaanse Eenpot Wondergereg
zhlédnutí 223Před 21 dnem
smulSAKE | 29 Junie '24 | Meksikaanse Eenpot Wondergereg
nuusSAKE | 29 Junie '24 | Pieter du Toit
zhlédnutí 39Před 21 dnem
nuusSAKE | 29 Junie '24 | Pieter du Toit

Komentáře