Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Great music
Thank you
Thank you.
Maggies maar dit wil gedoen wees, fantasties !!Maak nie saak waar in die wêreld jy woon nie, hoe ouer mens word, hoe meer soek jy jou wortels.
Baie dankie Johan
Baie mooi jul speel pragtig wag net vir die dvd
Baie dankie Danie. Kontak Elise op 076 639 3193 vir die dvd. Hy is amper uitverkoop.
Elke keer wat ek hierna luister hou ek meer van die Kalfie vas-trap as die wals. Dankie
Dankie Johan ek moet sê die vastrap doen baie goed vir ons.
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Baie dankie Sollie
MUSIEK UIT DIE BOONSTE RAKKE.DIE ORKES KOOK
Wllem jy kan maar speel!
Baie dankie Thys
Great music
Thank you
Thank you.
Maggies maar dit wil gedoen wees, fantasties !!
Maak nie saak waar in die wêreld jy woon nie, hoe ouer mens word, hoe meer soek jy jou wortels.