![Dagbreek boereorkes](/img/default-banner.jpg)
- 158
- 416 216
Dagbreek boereorkes
South Africa
Registrace 4. 04. 2021
Tradisionele boeremusiek
Kitaar piek musiek
Boeremusiek
Instrumentale musiek
Kitaar piek musiek
Boeremusiek
Instrumentale musiek
Video
Dagbreek Boereorkes by WARD'S WAY VENUE
zhlédnutí 266Před 2 měsíci
Kom en geniet Saterdag aand die 01/06/2024 saam Dagbreek Boereorkes by WARD'S WAY VENUE!!!!!!!!!!!!
Dagbreek boereorkes met Hugo se vastrap
zhlédnutí 3,1KPřed 9 měsíci
Dagbreek boereorkes met Hugo se vastrap
Dagbreek boereorkes met Roos van Mooirivier se vlakte.
zhlédnutí 1,3KPřed 10 měsíci
Dagbreek boereorkes met Roos van Mooirivier se vlakte.
Dagbreek boereorkes feature Rudi Jooste met Janientjie.
zhlédnutí 721Před 10 měsíci
Dagbreek boereorkes feature Rudi Jooste met Janientjie.
Dagbreek boereorkes feature Rudi Jooste met Lente op die Eiland.
zhlédnutí 1KPřed 10 měsíci
Dagbreek boereorkes feature Rudi Jooste met Lente op die Eiland.
Dagbreek boereorkes met die Mooiplaas vastrap.
zhlédnutí 500Před 10 měsíci
Dagbreek boereorkes met die Mooiplaas vastrap.
Dagbreek boereorkes met Hugo se vastrap.
zhlédnutí 1,5KPřed 11 měsíci
Dagbreek boereorkes met Hugo se vastrap.
Dagbreek boereorkes met die Strand wals.
zhlédnutí 1,3KPřed 11 měsíci
Dagbreek boereorkes met die Strand wals.
Dagbreek boereorkes - Trein na Pretoria.
zhlédnutí 1,9KPřed rokem
Dagbreek boereorkes - Trein na Pretoria.
Dagbreek boereorkes met Hoedspruit vastrap.
zhlédnutí 868Před rokem
Dagbreek boereorkes met Hoedspruit vastrap.
Dagbreek boereorkes met Klanke uit die kranse.
zhlédnutí 7KPřed rokem
Dagbreek boereorkes met Klanke uit die kranse.
Dagbreek boereorkes met Rustenburg vastrap.
zhlédnutí 6KPřed rokem
Dagbreek boereorkes met Rustenburg vastrap.
Aaaag!! Dit is sooooo moooi!!!
Lekker bly lekker op sy beste. Baie mooi
@@drieslombaard7357 baie dankie Dries.
Pragtige musiek, dankie
Baie dankie Johan
Skitterend! Freek Serfontein
Baie dankie Freek......ons is bly jy geniet dit.
Mooi manne! Julle moet nie ophou nie. Julle moet maar gereeld iets opsit, sien uit daarna.
Pragtig waar kry ek n CD te koop
Lekker man! Do so voort!👍
Dankie Chris ons is bly julle geniet die musiek
Wllem jy kan maar speel!
Baie dankie Thys
Ek gee julle 5 vir die Oom Fritz se polka
Speel hom Dagbreek hy loop mooi
Dagbreek julle kan maar
Julle kan maar
Hou hom daar hy loop mooi
Dit loop soos stroop
Mooi Dagbreek hy loop soos Stroop
BAIE MOOI WALS EN DAARDIE KONSERTINA SPELER ISNUITSTEKEND EN OOK DIE ANDER SPELERS
Julle kan maar. Baie veelsuidige kunstenaar. Baie mooi. Hou so aan.
Musiek mooi maar word net teveel verdraai ja.
Ek verstaan nie rerig die kommentaar nie.
More mater stuur my asb jou whatsup no baie dankie oom Neels Botha
Willem jnr......060 783 9579
Mooi mooi😊
Lekker!!
Mooi geoefen en uitgevoer. Regtig mooi.
Weereens oortref julle julsekf. Baie goed en mooi. Bly altyd lekker om na julle te luister.
Aw cool man nice 🤘🏼🎸🎹🎙️🎷🥁👏🏼 Some Where My Love . from new Zealand 🌏👍🏼
Mums favourite song/music Lara's Theme, som 'somewhere my love' from Doctor Zhivago
Skitterend. Baie dankie dat julle ons tradisionele boeremusiekskat so help bewaar. Lekker om na julle te luister. Freek Serfontein
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Baie dankie Sollie.
Lekker ❤❤❤
Ons is bly julle geniet die musiek
Altyd lekker om na julle te luister. Baie mooi
Dankie Dries ons is bly as julle dit geniet.
MUSIEK UIT DIE BOONSTE RAKKER.JULLE MAG MAAR GROETE JOHAN BELLVILLE
Hallk Johan. Baie dankie, ons waardeer die ondersteuning
GEEN VERSKIL NIE ALBEI PUIK
Hier verlang jy na iemand wat jy glad nie ken nie!
Soms moet ons verlang ....🤣
Verbeel ek my of julle die eerste/enigste een wat die Ou Waenhuis al ooit nagespeel het met 'n kitaar as leier-instrument. Ek mag verkeerd wees.
Wilhelm jy
Nogsteeds die beste!!!!
Baie dankie.
Pragtig
Titel laat my verlang na my kindwees dae oo die plaas toe ek sulke voete gehad het om die ryp se koue teen te werk. Dit moet seker misvloer wees. Op sulke vloere het ek op die plaas gedans dat die stof gestaan het.
DIE KOSERTIENA SPELER HY IS TOPS HOU SO AAN
KAN NIE VIR MOOIER MUSIEK VRA NIE.BAAAAIE MOOI
HIERDIE WALS WORD UITSTEKEND GESPEEL DEUR HIERDIE ORKES
WAT IS LEKKERDER AS BOEREMUSIEK NOG MEER VAN DIT MOOI JULLE TWEE
Een van ons kolperde op die plaas se naam was Kolpie. Julle laat my nou na daardie Hackney verlang as my ryperd onder andere.
Daar is nie n verskil nie. Pragtige boeremusiek wat gespeel word
MUSIEK UIT DIE BOONSTE RAKKE.DIE ORKES KOOK
Hartsmusiek...Dankie Dagbreek!
Bakgat!
So trots op julle , dankie, waardeer dit !
Kan n man dan nie !
Baie mooi. Julle kan maar
Soos altyd baie mooi en lekker om te luister
Lekker julle mag maar ons geniet julle musiek hou so aan
Dit is fantasties, so lekker om N afrikaans sprekende Suid-Afrikaner te wees, dankie