Henry Jackson deel sy getuienis by die Lewende Woord Gemeente in Bloemfontein

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 03. 2022
  • Toe Zimbabwe boer, Henry Jackson onder dwang en sonder vergoeding op 24 April 2012 van sy plaas afgesit is, het Jackson goedgesind gereageer deur die politiese indringers wat hom kom uitsit het, te seën. Kort daarna het die Grondkommisaris wat daardie dag die groep gelei het, ‘n beroerte gehad en baie siek geword. Toe Jackson hiervan te hore kom, het hy die amptenaar se toestemming gevra om vir hom vir genesing te bid. God het daardie wrede man wonderbaarlik en genadiglik genees. Hierdie daad het die aandag van die internasionale media getrek. Een van die voorblad nuusberigte op daardie stadium het gelees: “Boer bid vir sy vyand!”

Komentáře •