Laat, Heer, U vrede deur my vloei Lyrics

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 04. 2017
  • Lied 284, Liedboek - Laat, Heer, U vrede deur my vloei met lirieke in Afrikaans. Stadige tempo maar tog 'n baie mooi wysie en woorde van gelowiges wat lofprysing gee aan die Almagtige Here.

Komentáře • 14

  • @johannavanzyl6370
    @johannavanzyl6370 Před rokem +3

    Dit is pragtig, Baie dankie vir deel. Koning Jesus al die lof en Eer Amen Abba Vader dankie vir Here Jesus dankie Here Jesus vir Heilige Gees ons Koning leef Hyt opgestaan Amen

  • @marietteschreuder8780
    @marietteschreuder8780 Před 4 lety +4

    Aangrypend mooi!!! Baie dankie

  • @susannaude8514
    @susannaude8514 Před 2 lety +1

    Pragtig! Baie dankie vir die deel.

  • @compionsteenkamp4701
    @compionsteenkamp4701 Před 2 lety +1

    Dankie.....amen.

  • @marietjiedewet990
    @marietjiedewet990 Před 16 dny

  • @WesleyLamprecht
    @WesleyLamprecht Před 4 lety +1

    Mooi verwerking Ron. Dankie. Inleiding dalk bietjie lank. Die lied het genoeg om die lyf om alleen te staan. Ek sou ook die teks nie laat ontplof nie - gewone mooi teks - dieselfde font..

  • @altaroode4044
    @altaroode4044 Před 6 lety +1

    Wie sing hier! Dit is pragtig!

    • @ronrieck866
      @ronrieck866  Před 6 lety +1

      Dankie Alta, Hierdie snit is vanaf die Gregorian Stemme se album Gregorian Gospel Vol. 2. Vir my ook 'n baie mooi liedjie. :-)

  • @karinnel1775
    @karinnel1775 Před 7 lety +1

    Pragtig !!!

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 5 měsíci

    Տրիստանին հիշեցի նավակում թաքնված...😅

  • @annettehansen5838
    @annettehansen5838 Před 3 lety +2

    Dis 'n mooi lied, maar ek dink dit kan meer met passie uitgevoer word

    • @ronrieck866
      @ronrieck866  Před 3 lety

      Annette dis maar die Gregoriaanse weergawe . . nie noodwendig na almal se smaak nie. Maar ja . . stadige tempo..

    • @johannavanzyl6370
      @johannavanzyl6370 Před rokem +1

      ​@@ronrieck866
      Dankie dit is n blessing