OEN EP029 DRIKUS & CAMERON

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 03. 2023
  • Dricus en Cameron het bietjie kom gesels na hulle onlangse oorwinnings by die UFC. Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en die toekoms.
  • Komedie

Komentáře • 59

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před rokem +28

    Ek hoop in my hart, dat RSA die UFC champion belt een dag sal verdedig. In SA met SA fans.

  • @paulvannoordwyk8968
    @paulvannoordwyk8968 Před rokem +17

    Dricus en Cameron is opregte varkhonde, julle maak ons swel van trots boys!

  • @strydie7236
    @strydie7236 Před rokem +11

    Altyd lekker om die drie by mekaar te sien. Bring die belt huistoe boys!

  • @armandtfouche195
    @armandtfouche195 Před rokem +11

    Op die ou einde van die dag... is dit n storie van n boer wat hard kan moer... en dat ons volk moet saam staan....Baie trots op die 2 manne

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před rokem +8

    Love die show. Dankie vi die interesante insights. Julle is ons champions boys.

  • @valdolandman5297
    @valdolandman5297 Před rokem +3

    Ag wil julle 3 nie maar elke dag n pod doen nie...awesome en trotse sports manne.

  • @shaungomez6914
    @shaungomez6914 Před rokem +9

    Dricus en Cameron jammer die res van die wereld gaan nooit Afrikaans verstaan om julle te leer ken soos ons met sulke interviews. Julle twee is awesome en harde werk gaan hopenlik vir altwee belde huis toe bring. As n fan kan ons nie wag om julle te ondersteun, julle kan altwee dit doen

    • @Syarikat
      @Syarikat Před 10 měsíci

      I am Dutch and I can understand like 70%… I like hearing them speak in their mother tongue

  • @englishwithbernie222
    @englishwithbernie222 Před rokem

    Smart interview boys. Het hom geniet!

  • @vetvissie
    @vetvissie Před rokem +3

    Goeie werk!

  • @stiaan7366
    @stiaan7366 Před rokem +2

    ongelooflike pod, greatness--bring daai belt huistoe drikus

  • @johanbarnard3435
    @johanbarnard3435 Před rokem +2

    Beste Dricus en Cameron interview by verre! Wen all die groot amerikaanse interwies!

  • @-Muller-
    @-Muller- Před rokem +2

    Ek het lekker fun op YT na Dricus se comment. In die comments maak ek die punt dat Dricus praat nie in terme van ras nie, maar geografie gewys en liefde vir ons land en mense. Wat regtig awesome is om te sien, is hoe baie nie Suid Afrikaners my back in die comments. Dricus en Cameron het baie support ook in die buite land. In die geval is die volgende die complete waarheid… Dricus & Cameron “Hou julle dop vas boys en check hierdie move” 💪 Geborg deur Buffelsfontein brandewyn 😁🥃

  • @JasonStrydom_DaJudge
    @JasonStrydom_DaJudge Před rokem +3

    Altyd lekker om die drie manne saam te sien. Dricus en Cameron julle is ysters vrek trots op julle!!!

  • @stormvanvrede
    @stormvanvrede Před rokem +1

    Legends om ‘n tafel.

  • @carinnenel7660
    @carinnenel7660 Před 2 měsíci

    Dricus, jy bly 'n gentleman en jou opvoeding wys in jou mooi taalgebruik en respek.

  • @benbierman8841
    @benbierman8841 Před rokem +2

    Wanneer kom die nuwe Groot Skole episode uit ?

  • @user-og3gf2ym1y
    @user-og3gf2ym1y Před 10 měsíci

    U making us proud boys !!!

  • @mitchellgates9187
    @mitchellgates9187 Před rokem +1

    Kyk vir Dricus van die Behate win af toe hy nog in die efc was,het my ma daai tyd gese,he is going all the way to the ufc

  • @susanlevinson574
    @susanlevinson574 Před rokem +1

    Stilnox like fortnox is our rsa strong ox drikus thanks for holding our flag high wow summit soon .

  • @user-io5ub5ei9i
    @user-io5ub5ei9i Před 10 měsíci

    Awesome interview gents down to earth smaaak both of your styles, Cameron don't know how they place you at 50.. you keep those kicks flyingv and chop through and donner and before we blink you number 1 brother, Dricus you will be our champ,keep it real train hard with an occasional doughnut and when the time arrives....slap the snot out of Adesanya he's just a nob.....we share a birthday that means you have the mind and heart of a Capricorn ....and we accept nothing but the best....so if necessary...steek hom met die kop soos n bok boet....voorspoed manne...

  • @Spies181
    @Spies181 Před rokem +3

    Het dricus sy neus operasie al gehaad?

  • @user-nj6hy6wy7t
    @user-nj6hy6wy7t Před 4 měsíci

    Awesome Interview,Kak Funny!!

  • @Sam-fs1zl
    @Sam-fs1zl Před rokem +1

    Lekker!

  • @bruceklette1281
    @bruceklette1281 Před rokem

    Lekker interview ek wil nou n pie eet boys😂

  • @46vet65
    @46vet65 Před rokem +1

    I would love subs for this video big fan of dricus

  • @neilkylander3115
    @neilkylander3115 Před rokem +2

    Gooi Sweeties, julle is fxxxxxxn brilliant

  • @GamingLife420
    @GamingLife420 Před rokem +1

    Lekker manne!🇿🇦

  • @marlenescott3361
    @marlenescott3361 Před 2 měsíci

    😂video time 11.30 .hi drikus Marlene Scott.ek het hele geveg gekyk.seergekry en bewonder baie geluk.sien jy het weer uitgedaag my mooiste wense .Bly jy is n opregte en positiewe sportman.het ook na jou video gekyk saam met Riaan. Kosmosgroete marlene scot

  • @untouchedwreck1039
    @untouchedwreck1039 Před rokem

    Blerrie Yster! Cam & Dricus was ook goed.

  • @johannel7018
    @johannel7018 Před rokem +1

    Julle jong manne is n voorbeeld vir die ander ondankbare manne. Julle twee gaan hoogtes bereik!!!!

  • @ruanjoubert677
    @ruanjoubert677 Před rokem +2

    Champs!

  • @tinussmit7630
    @tinussmit7630 Před rokem

    Waar gaan julle vis vang?

  • @shaungomez6914
    @shaungomez6914 Před rokem

    Wie love nie die twee manne nie

  • @jacquesverster1473
    @jacquesverster1473 Před rokem +1

    Het jy al ń afspraak vir daai neus operasie? En hoe lank gaan dit jou op die sidelines hou? Izzy teen Dricus Desember, Kaapstad stadion dan maar.

    • @Khp1983
      @Khp1983 Před rokem

      Bro I don’t think that’s likely to happen is it, but he’s fight coming up with Whitaker should be a blast… hoop Drikus maak n kak en kom terug met n wen. Fok ek hoop nettie daar gaan n Fokken load shedding wees nie

    • @jacquesverster1473
      @jacquesverster1473 Před 10 měsíci

      ​@@Khp1983 Ek sê vlieg vir Zizi Kodwa oor Australië toe vir UFC 293. Want ń vierde koning is oppad.

    • @Khp1983
      @Khp1983 Před 10 měsíci

      @@jacquesverster1473 I told you hy gaan n kak maak 😂😂they underestimated him

  • @emilleduplessis
    @emilleduplessis Před rokem

    Befok!

  • @thefunkopopguy
    @thefunkopopguy Před rokem

    DRICUS!!!!!!!!

  • @dwayneholland-bg7zv
    @dwayneholland-bg7zv Před 4 měsíci

    Champ!

  • @charlcornelissen4923
    @charlcornelissen4923 Před rokem +3

    Groot fan, maar Dricus jy moet daai stamina uitsorteer. Dan is daar niks wat tussen jou en die titel staan nie.

    • @jakedemaggio8649
      @jakedemaggio8649 Před rokem

      He’s getting a nose operation before his next fight, apparently he can’t breathe through his nose due to it being broken so many times which forces him to suck wind & breathe through his mouth. Dricus says once the surgery is complete he won’t be forced to always breathe through his mouth and won’t give the appearance of being fatigued. Either way, tired or not he keeps coming, he’s beaten every man the ufc has put in front of him & now he’s ranked in the top 5. One more victory & he’ll be fighting for the championship!

  • @haasklaw764
    @haasklaw764 Před rokem

    Asseblief doen 'n podcast met Dricus en Michiel Opperman. En nee ons het al genoeg oor Michiel se lewe gehoor, hy en Dricus moet fight praat! ASB!!!

  • @danielvega9185
    @danielvega9185 Před 11 měsíci

    que idioma es?

  • @CptRumcan
    @CptRumcan Před rokem +4

    Drikus has opened the international door for angry Dutchmen everywhere.

  • @Datacorrupter234
    @Datacorrupter234 Před rokem

    its like english without the words

  • @marlenescott3361
    @marlenescott3361 Před 4 měsíci

    What is drikus surname

  • @nivob4076
    @nivob4076 Před 10 měsíci

    Engels aseblief... Of subtitles

  • @JamesBrown-lq5nn
    @JamesBrown-lq5nn Před rokem

    Groot geyser kop🤣🤣🤣

  • @zutrue
    @zutrue Před 11 měsíci +1

    The Soul, the spirit, the heart of AFRICA.
    N'GANNOU, USMAN, ADESANYA.
    Not apartheid lineages.

  • @raymondaloni2309
    @raymondaloni2309 Před rokem +1

    Bud light is nie Soos Oros nie Dricus. Jy kan nie Oros vergelyk aan daardie flou pis nie!