Die stryd tussen die konings van die suide en noorde (Daniël 11)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 04. 2020
  • Bybelskool
    Daniël 11
    Die Stryd Tussen Die Konings Van Die Suide En Noorde

Komentáře • 13

  • @claradamons399
    @claradamons399 Před rokem

    Dankie Pastoor Lombaard.Pragtig!!!

  • @estievorster2065
    @estievorster2065 Před 4 lety +4

    Briljant!! Baie dankie Pastoor Raymond...

  • @dolfboss5605
    @dolfboss5605 Před 4 lety +3

    Baie dankie vir u dat u dit met ons deel. Dit word baie waardeer. Groetnis

  • @trudievanrooyen4182
    @trudievanrooyen4182 Před 3 lety

    Baie danki sjoe is baie om in te neem maar intresant , danki pastoor 🙌🙌

  • @maryannestiemens154
    @maryannestiemens154 Před 2 lety

    Baie dankie, ek leer so Baie. Groetnis.

  • @elizelategan2947
    @elizelategan2947 Před 3 lety +2

    Ek geniet Daniel vreelik en kan nie wag om Openbaring te begin wanneer ek klaar is met Daniel nie, ek verstaan vir die eerste keer alles so mooi! Ek het ook reeds tussendeur gekyk na Amerika se rol in die eindtyd, die wegraping en die doop. Alles baie mooi uiteengesit, baie dankie !

  • @claudiasmith8992
    @claudiasmith8992 Před 3 lety +3

    Dankie baie, hier is n paar van ons wat dit kyk hier in australie. Dankie dat jy dit so eenvoudig maak. Dankie dat jy dit so uitbeeld vir mense om n prentjie te kan sien. Ek sal nooit die kan vergeet nie omrede jou god gawe om dit so mooi te leer. Liefde groete

  • @garycoetzee6327
    @garycoetzee6327 Před 3 lety +3

    Amazing teaching. Thank you.

  • @aureliasieberhagen9340
    @aureliasieberhagen9340 Před 4 lety +4

    Baie dankie dat u dit deel op CZcams. Ek geniet Daniel vreeslik en kan nie wag om die reeks in Openbaring ook te kyk nie. Groete uit Namibia. (Hier is 'n paar van ons hier wat u reeks ontdek het.)

  • @monajoubert7486
    @monajoubert7486 Před 7 měsíci

    Ek wens daar was n "AWESOME" emoji ook! So vol voel my hart!

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 Před 3 lety

    Baie dankie