Boeremusiek - Seekoeihoek wals

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 07. 2008
  • Gert Jooste en sy lekker kêrels: Willem Jooste (banjo), Gerrit Jooste (kitaar), Gert Jooste (konsertina), Tinus Barnard (kitaar), Willem Jooste Jr, (kitaar) Marinda Jooste (Teekasbas)
  • Hudba

Komentáře • 8

  • @springbokboer
    @springbokboer Před 15 lety +3

    Baie baie baie dankie vir die kans wat julle ons mense hier ver gee om ons siel met ONS eie kultuur te voed!!!! Jis en kyk die 2 laaitjies!!!!! God seen julle!!!

  • @DogboxRecords
    @DogboxRecords Před 15 lety +3

    Dankie. Bitter min goed in die lewe is so mooi soos tradisionele Boeremusiek.

  • @jannievanvuuren9122
    @jannievanvuuren9122 Před 10 lety +3

    Gert, ons Boere-mense waardeer julle en ons is trots op julle! Julle Boeremusiek-mense is volksbesit! Baie dankie....en gee ons nog meer!

  • @cubasedoos
    @cubasedoos Před 12 lety +3

    Lekker ou Gert! Lennie Blignaut en Derryl Roodepoort 1993 Groete aan Marietjie en die kinders!

  • @Boerevasvat
    @Boerevasvat Před 11 lety +2

    Pragtig!

  • @berkshire88
    @berkshire88 Před 14 lety +2

    @konsertina
    Tea Box

  • @NickWatcher
    @NickWatcher Před 14 lety +1

    Wat is die Engelse woord vir teekasbas

  • @konsertina
    @konsertina  Před 14 lety

    @NickWatcher Ek het 'n soortgelyke instrument raakgeloop wat uit 'n omgekeerde sinkbad gemaak is al raakgeloop. Dit word 'n "Tub bass" genoem