Boeremusiek - Sonop Vastrap

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 03. 2008
  • (C&W Cooper) Oudag Boereorkes: vlnr Hannes Snyman - Ukulele, Stephaan van Zyl - Boerekonsertina, Danie Grey - konsertina, Boetie van Zyl - Kitaar, Darryl Coetzee - Kitaar, Gert Jooste - Teekasbas
  • Hudba

Komentáře • 15

  • @vaalpenspiet
    @vaalpenspiet Před 16 lety +1

    Dis so goddelik mooi om hier in Duitsland weer ´n bietjie Boeremusiek te hoor!!!!

  • @07520janelia
    @07520janelia Před 13 lety +2

    Ek stem saam hier uit Cincinnati Ohio uit ook mooi bly mooi en daar is niks soos Boere musiek om die voete te laat juk nie ......BALKE TOE ....

  • @jannievanvuuren9122
    @jannievanvuuren9122 Před 10 lety +2

    MOOI man! My Volk se musiek!

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 Před 8 lety +2

    Vir 'n Suid Afrikaner bly dit darem mooi. Ou Danie Grey jy mag maar die konsertina bespeel!!! Balke toe!!!

  • @pearcegmp
    @pearcegmp Před 14 lety +1

    So word dit gedoen manne, puik

  • @Redraver9
    @Redraver9 Před 16 lety +1

    Lekkerrrrr !!

  • @leo_van_die_katte7728
    @leo_van_die_katte7728 Před 9 lety +2

    Mooi!

  • @crewman101
    @crewman101 Před 11 lety +2

    mooi mooi

  • @shimpippy
    @shimpippy Před 14 lety +1

    swaai en draai!!

  • @destructionwheels
    @destructionwheels Před 13 lety +2

    Dit bly maar mooi musiek to hier in die VSA.Suid Dekota

  • @advisorC101
    @advisorC101 Před 14 lety +1

    Dan draai en swaai!

  • @katpiering123
    @katpiering123 Před 15 lety +1

    ek hou daarvan om vir die oom te kyk wat lyk of hy hoogwater verwag. Lyk of hy dit so baie geniet soos ek doen

  • @Vico447
    @Vico447 Před 10 lety +2

    Sjoe! maar julle kan laat waai!

  • @Vico447
    @Vico447 Před 11 lety +2

    Mooi manne, julle kan maar!

  • @CrazyFlynPandaz
    @CrazyFlynPandaz Před 14 lety +1

    Maggies maar ek mis daai musiek, die soekies en die goeie ou dae. Mis huistoe nou =(