Eish? | Brendan en Janae deel hul harte | 5 April 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 04. 2024
  • Brendan Peyper en Janae Stander deel hul harte na gisteraand se laaste episode van Op My Eish! hier #OpiGeelBank saam met Jennifer en Pierre, 5 April 2024.
    #diegrootontbyt
    #brendanpeyper
    #OpMyEish
  • Zábava

Komentáře • 85

  • @louisavanstraaten9286
    @louisavanstraaten9286 Před 4 měsíci +13

    Ek hoop julle altwee is geseënd in alles wat julle aanpak ek dink Janae is pragtig. Ek hoop Brendan se ep is ń groot sukses

  • @user-fy1di9wq2e
    @user-fy1di9wq2e Před 3 měsíci +2

    Klaar uitmekaar😮

  • @DewaldCoetsee
    @DewaldCoetsee Před 4 měsíci

    Dit was live opgeneem

  • @laurikaalettahulmetheuniss1901
    @laurikaalettahulmetheuniss1901 Před 4 měsíci +13

    Ek wou nie, maar ek gaan nou maar sê... dis is so simpel as mense deelneem aan sulke shows en dan kla oor die media en veral die fans se kritiek.
    Dit voel net as n bekende skielik praat oor sy/haar fans se slegte kritiek en dit niks met die fans te doen het nie, klap jy soort van daai fans in die gesig want jy wou tog gehad het hulle moet jou show kyk of na jou musiek luister (hierdie is van toepassing op alle bekendes). Jyt dalk n paar fans verloor, maar ook nuwes bygekry.
    Of die nou slegte of goeie kritiek is, BP het BAIE publisteit gekry hierdeur (die meisies was dalk naief so ekt so bietjie simpatie met hulle).
    Bekendes wat hul persoonlike lewe privaat wil hou, moet tog asb nie op n show gaan of n aktiewe media blad hê wat alles uitblab nie...mense gaan mos dan wil kommentaar lewer.
    Daars n prys om te betaal as jy gewild wil wees...sad but true.

  • @annamarietaljaard1193
    @annamarietaljaard1193 Před 4 měsíci +3

    Mooi paartjie!

  • @user-ye9ne9ir9r
    @user-ye9ne9ir9r Před 4 měsíci +9

    Rachelle is pragtig

    • @leonorachandler9827
      @leonorachandler9827 Před 3 měsíci +1

      Het ek haar gemis in die onderhoud? Is sy mooi? Ja. Het Brendan haar gekies? Nee

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 Před 4 měsíci +10

    Rachelle is pragtig...hy gaan nog spyt wees

  • @discipleofchrist2802
    @discipleofchrist2802 Před 4 měsíci +7

    Joh mense is sooooo lelik. My hart breek. Ek sien die dinge glad nie soos die res nie. Ek dink Janae is pragtig en hulle pas perfek. Ek kan regtig nie sien wat ander sien in Rachelle nie. Ek is regtig confused😂. Ja sys ook n cool girl maar ek sien haar glad nie by brendan pas nie. Hulle is baie verskillend op soveel vlakke.
    Mag die Here julle verhouding seën en mag julle elke opinie van mense afgooi en doen wat die Here wil! Onthou wat Hy seën sal geseënd wees maak nie saak die vloeke van ander nie. ❤

  • @user-qc6wt3xq7i
    @user-qc6wt3xq7i Před 4 měsíci +8

    Alle Seën vir julle Brendan en Juane, vergeet van die mense daar buite. Julle weet wat in julle Harte is.

  • @user-vz6ff5zi6i
    @user-vz6ff5zi6i Před 4 měsíci +2

    Ek hoop hulle is gelukkig saam❤ en hulle pas goed saam en hulle is Awesome en mense moet hulle n break gee Sy is pragtig en mens kan nie vir mense se wie om lief te wees nie.

  • @marketingmediacatalyst
    @marketingmediacatalyst Před 4 měsíci +11

    By 6:41 in die video sê hy "ek sou nie sê ons is nou in 'n committed verhouding nie" Daar hoor ons dit uit Brendan se eie mond uit.

  • @leigh-annschutte7569
    @leigh-annschutte7569 Před 4 měsíci +24

    Hulle raak nie eers aan mekaar nie ..wat n wierd onderhoud

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 Před 4 měsíci +7

    Mens kan nie vir mense se wie hulle moet lief he nie. Hulle het mekaar gevind. Ek hoop daar is 'n pragtige troue.

  • @a3carstens
    @a3carstens Před 4 měsíci +9

    HOEKOM alweer die HERE se naam uitblok??????

  • @LeeannVandermerwe-bw8ih
    @LeeannVandermerwe-bw8ih Před 4 měsíci +4

    Baie geluk julle twee julle pas so mooi saam en mag julle baie lank saam wees en een ge seende verhouding he❤️🙏

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 Před 4 měsíci +10

    Mense gee hierdie couple 'n break. Hou op met julle vieslike opinies. Sy is pragtig. Ek hoop julle is baie gelukkig. ❤️

  • @mtblover
    @mtblover Před 4 měsíci +3

    Geniet mekaar en stuff die mense. As julle die Here se leiding vra, sal Hy julle wys. Sterkte.

  • @Helpmeplea
    @Helpmeplea Před 4 měsíci +8

    Wat!? So jy sit almal onder valse pretensies op die show, hul gee als op vir hoeveel weke om daar te sit en om in die gesig gevat te voel, jy fake it till you make it!? Ek het alle respek verloor, as ek daai girls is sal ek kyknet en almal sue. Vir so lank bymekaar te wees en steeds op die show te gaan!? Hoekom het die show ooit aangegaan? Al daai girls met leë beloftes en woorde gelaat, ek kan dit nie glo nie. Hul persoonlike lewe op sy gesit en af gevat by werk net om hul naam met n plank te slaan. Jy het eintlik van die begin af geweet wie jy gaan kies. Wat n klig, praat van ons land en hoë mense wat oneerlik is maar ons doen dit self aanmekaar. Hoe gaan dit jul verhouding affekteer met die wete dat jy het haar klaar gekies maar jy sit en vry ander girls, nee o genade. Dan verdien jul mekaar, regtig!

    • @lizetteboshoff4038
      @lizetteboshoff4038 Před 4 měsíci +1

      Hoe bedoel jy? Was hul dan saam voor die program?

    • @Helpmeplea
      @Helpmeplea Před 4 měsíci

      @@lizetteboshoff4038 ja hul het ontmoet voor die show, as jy mooi luister na video sal jy hoor dat hul dit se

    • @user-tx8jp8df9b
      @user-tx8jp8df9b Před 4 měsíci

      Elaine...jou spelling?

    • @Helpmeplea
      @Helpmeplea Před 4 měsíci

      @@user-tx8jp8df9b jy kan nie eers my naam reg aflees of spel nie lol

    • @Helpmeplea
      @Helpmeplea Před 4 měsíci

      @@user-tx8jp8df9b kyk na jou spelling, jy kan nie eers my naam spel

  • @mariaanaudie5235
    @mariaanaudie5235 Před 4 měsíci +1

    Hi wil net graag weet of hulle nog saam is.

    • @janevanreenen8768
      @janevanreenen8768 Před 4 měsíci

      😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

    • @user-gw2ic8yf8y
      @user-gw2ic8yf8y Před 4 měsíci +8

      Klink nie so nie. What a waste! Hy moes eerder vir Katja gekies het

    • @inajacobs2778
      @inajacobs2778 Před 4 měsíci

      Goeie vraag?

    • @Leon-il2en
      @Leon-il2en Před 4 měsíci

      Nee

    • @margieludick4245
      @margieludick4245 Před 4 měsíci +1

      As hulle nie meer saam is nie, hoekom was hulle op vandag se program van Groot Ontbyt??

  • @leanieburger8236
    @leanieburger8236 Před 3 měsíci

    Liefie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @louisejacobs4036
    @louisejacobs4036 Před měsícem

    Love jullle 2tjies

  • @gerlenebeyers4128
    @gerlenebeyers4128 Před 4 měsíci

    Word groot, mense! Dit was net 'n show!!!
    Los die 2 jongmense uit en laat hulle hul lewens self uitsorteer!!

  • @AngelineHelm
    @AngelineHelm Před 4 měsíci +3

    Gevoelens afgesny maar aangenaan om almal te soen.

  • @leanieburger8236
    @leanieburger8236 Před 3 měsíci

    Help!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek wou nie dit greet het en gedink het nie my lieffie

  • @eldavanzyl7131
    @eldavanzyl7131 Před 3 měsíci +2

    Almal wat aan die op my eish show deelgeneem het is oud genoeg om hul hul eie besluite te neem. Niemand is gedwing om deel te neem nie. Almal weet n reality show is nie real nie dis fake. Hulle moet maar almal leer om die gevolge van hul besluite te "face". En aanbeweeg. Hoogste bome vang die meeste wind.

  • @sanetohalloran877
    @sanetohalloran877 Před 3 měsíci

    Brendan en Jeané mag Julle Baie gelukkig saam wees.

  • @michelleventer8249
    @michelleventer8249 Před 4 měsíci +1

    HULLE het nie saam op gedaag nie

  • @annbarnard4588
    @annbarnard4588 Před 4 měsíci +2

    Pragtige 2 jongmense. Brendan het n goeie keuse gemaak. Brendan is beslis n catch. Janae ook! Hulle benader negatiwiteit op so n nugter, volwasse manier. Julle 2 is tops! Dankie vir n mooi program.

  • @leanieburger8236
    @leanieburger8236 Před 3 měsíci

    Geeet het nie lieffie

  • @simonescholtz2721
    @simonescholtz2721 Před 4 měsíci

    Wanneer is hierdie opgeneem?

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 Před 3 měsíci

    Dink dis simpel

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 Před 3 měsíci +1

    Ek weet diep binne in Brendon smag hy om met Dirk vd Westhuizen te trou

  • @AnelDuplessis
    @AnelDuplessis Před 4 měsíci

    Bly vir julle ❤

  • @mswest3029
    @mswest3029 Před 3 měsíci

    Hulle het blykbaar klaar opgebreek. 😅

  • @alettadelange8305
    @alettadelange8305 Před 4 měsíci

    Baie geluk. Moeni met mekaar mors nie

  • @careerlifecoachskillsfacil4535

    Troos julle daar aan dis nie soos in die 16-18de eeue waar die vrou nie keuse gehad het oor die man aan Wie haar pa haar verkoop(belowe) vir verskeie redes. 😅 So kyk die reeks Charlotte op Netflix. Dit laat mens weer dink watse vryheid ons generaaie eintlik het. Behalwe die middle Ooste en baaie Ander gowe waar die vrou nie net onder 'n Pruik moet weg kruip maar onder baaaie Lappe. 😅 Shame. Imagine hoe erg dit is. Baie geluk Jul twee love birds.

  • @user-gx2bw8hx2z
    @user-gx2bw8hx2z Před 3 měsíci

    Hou jul opmerkings vir julself. Jul ken hul nie persoonlik nie. Media laat NOOIT dinge lyk soos wat dit werklik is nie....

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 Před 4 měsíci

    Lees net

  • @rianajoubert8515
    @rianajoubert8515 Před 4 měsíci +2

    Ag hy is n oulike mens, so jammer dat mense so gemeen kan wees!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 4 měsíci +3

    Oeee! hier kom n ding.....nie die twee gaan dit nie saam maak?!??!

  • @ElmaWalkenshaw
    @ElmaWalkenshaw Před 4 měsíci +4

    Hulle is nie Meer saam nie

    • @janevanreenen8768
      @janevanreenen8768 Před 4 měsíci

      Van vanoggend af?

    • @Leon-il2en
      @Leon-il2en Před 4 měsíci +2

      ​@@janevanreenen8768Nee die show is al 6 maande terug klaar opgeneem. Dit was seker een maand toe sien hulle dit was net looks that kept it going.
      Hy moes Katja gekies het, daai sal n goeie match gewees het. Rachelle was te vriendlik vir hom en kan iemand beter kry.

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 Před 3 měsíci

    Ougat......maar ou Brenna, daai polisieman snortjie is heeltemal so cool nie.

  • @johan1944
    @johan1944 Před 4 měsíci +3

    NEE WAT, SORRY!! Hierdie show het my maak dat ek nie Meer in jou musiek Belangstel nie !

  • @dedrevniekerk1865
    @dedrevniekerk1865 Před 3 měsíci

    Klaar al opgebreuk
    ....
    .

  • @francoisvandenberg9198
    @francoisvandenberg9198 Před 4 měsíci +2

    Boring

  • @GailBlaauw-qp6ft
    @GailBlaauw-qp6ft Před 4 měsíci +1

    Hulle raak eers aan mekaar maar op die show kon hulle nie hul hande van mekaar hou

  • @jameswright9513
    @jameswright9513 Před 3 měsíci

    Ń regte springhaas 🤡🤡🤡