Rooiwyn en sitrus beesstert

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024

Komentáře • 14

  • @markvanaardt5562
    @markvanaardt5562 Před 2 lety +1

    Bevonkte potjie👌

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před 3 lety

    Eish, rooiwyn bietjie skaars... 🙂

    • @nickmuller2567
      @nickmuller2567 Před 3 lety

      Ns. Sal i rooi druiwe sap miskien werk?

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety

      LOLJammer dit was net voor die aankondiging.

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety

      @@nickmuller2567 Kan werk kyk net dalk bietjie soet.

    • @nickmuller2567
      @nickmuller2567 Před 3 lety

      @@vuurbevonk7293 Ja nee, verstaan dit so, baie dankie. Gaan hom beslis probeer. 😂

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety

      @@nickmuller2567 Geniet dit !!

  • @christiaanroets5483
    @christiaanroets5483 Před 3 lety

    Hallo my oom..oom maak al die smullende disse...maar daar is iets wat oom nie het nie ......

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety

      Hi Christiaan,daar is baie wat ek nie het nie,maar se maar ..

    • @christiaanroets5483
      @christiaanroets5483 Před 3 lety

      N span om al die kos te proe wat oom so voorberei..lol

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety

      @@christiaanroets5483 LOL soms ja soos met Afval almal eet dit mos nie.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před 3 lety

    En OOM as n mens bier gebruik I. P. V wyn..... Kan dit dalk werk.....iets anders....

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 3 lety +1

      Sal eerder druiwesap of appelsap gebruik.

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 Před 3 lety +1

      Sal probeer OOM EK Hendrik moet se OOM Kan en OOM mag MAAR ek is 100% daar ek het Baie Baie foute gemaak. Om te sien hoe OOM dit maak en asook om TE KAN LEER.... DANKIE VIR ALLES... A. S. B MOET NIE OPHOU NIE....... 👌👌👌👌👌👌👍👍👍👌👌👌👌👍👍👍👍👌👌👌👌👌👍👍👍👌👌👌👌