Geloof in Rede in Samehang - volledige weergawe

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 06. 2024
  • Welkom by ons volledige bespreking oor die samehang van geloof en rede by Akademia. In hierdie video deel prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie, en dr. Daniel Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum, insigte oor hoe geloof en rede nie in teenstryd is nie maar mekaar aanvul en versterk.
    Hierdie diepgaande gesprek bied ʼn unieke blik op Akademia se benadering tot akademiese en geestelike beskouing.
    Besoek die NP van Wyk Louw-sentrum se webblad vir meer inligting: akademia.ac.za/np-van-wyk-lou...
    Teken in op ons kanaal vir meer inhoud soos hierdie, en deel asseblief jou gedagtes in die kommentaarafdeling hieronder.
    #Akademia #GeloofEnRede #NPvanWykLouwSentrum #DanieGoosen #DanielMaritz

Komentáře •