Baie geluk aan hom. Dit sal altyd sy aardse verjaarsdag bly. n Herdenking dat hy wel bestaan het. Dis die groot vrae soms. "Het hy ooit rerig bestaan? vra ek myself soms...maar die dae, herhinder my, hy het. Vier sy lewe saam met julle en onthou die memories en tye saam. Ons is dit gegun vir n rede. Sterkte.
@@autisticreature sorry for your loss too. Its definitely comforting & yes the tears do help heal. Life is never the same again though. We do however live to help the next one through their pain.
@@RoxyVRensburg Baie jammer oor jou seen, Mens sal mos nooit verstaan hoekom dinge gebeur nie, maar al wat ek wel weet is God pluk altyd eerste sy heel mooiste blomme ❤🙏❤
Ja dit sou my man se verjaarsdag gewees, ek het gehuil toe ek die song gehoor het,baie mooi maar baie sad net soos my lewe
Jammer vir jou loss ❤ en ja dis n hartseer song die... Baie Blessings en liefde van Bo...Mag God joubaltyd mooi oppas ❤
Baie geluk aan hom. Dit sal altyd sy aardse verjaarsdag bly. n Herdenking dat hy wel bestaan het. Dis die groot vrae soms. "Het hy ooit rerig bestaan? vra ek myself soms...maar die dae, herhinder my, hy het. Vier sy lewe saam met julle en onthou die memories en tye saam. Ons is dit gegun vir n rede. Sterkte.
Alweer terug om te luister na een van my gunsteling liedjies :)
My son sang this song on his cd and I carried him in his coffin to this song he sang, ironically! Sad but true words. Xxx
Sorry for your loss 😢
@@kiejanes 🕊🙏 thank-you
I'm so sorry for your loss , when my mom died I came across it and cried for the first time.was so healing , I wish u love and healing
@@autisticreature sorry for your loss too. Its definitely comforting & yes the tears do help heal. Life is never the same again though. We do however live to help the next one through their pain.
@@RoxyVRensburg Baie jammer oor jou seen, Mens sal mos nooit verstaan hoekom dinge gebeur nie, maar al wat ek wel weet is God pluk altyd eerste sy heel mooiste blomme ❤🙏❤
Die song het my nog altyd so aan my ma last dink, na sy dood is het dit so bja beteken asof sy vir my gestuur het
Baie dankie vir die song
Wow baie mooi
Die man kon musiek maak op sy tyd!!!
❤❤❤❤
Hy bly n favourite❤️
Pragtig Nicolis😉
ANDRE KONING/ MARTIN JONGER 2000 R.I.P
So mooi en waar
Omw ek love die song ❤👍
Dirk riv swaer😢
😢😢😢😢😢😢😢ek mis jou Marcel de beer
Johnny rus in vrede my swaer😢
Luister na dit.
Voshaarnooi
Akon