Vinnige hoender en pasta!!

Sdílet
Vložit

Komentáře • 7

  • @kurtmavanzilla9145
    @kurtmavanzilla9145 Před 5 lety +2

    Sjoe dit lyk lekker. Ek gaan hom venaand maak.

  • @ernstjordaan467
    @ernstjordaan467 Před 5 lety +3

    My maat van yster en plaat ek gaan dit maak , lyk lekker , groete uit die groot karoo.lekker om in my taal te praat

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 5 lety

      Dankie en maak en geniet hom.Lekker aand en mooiloop.

  • @AL-xu6bl
    @AL-xu6bl Před rokem +1

    Btw. Jy braai/bruin jou uie en pepers voor die tyd, dit haal die bitter uit en bring die soet in. Gewoontlik gooi jy spices daarna in hul olies om dit aan te wakker en vermy die bitter in sekere spices.
    Maar as jy een vinnige moermy pot wil maak voor die krag afsny, dan is dit nou maar jou ding.

  • @AL-xu6bl
    @AL-xu6bl Před rokem +1

    Met soveel paprika gaan jy vkkl proe. Maar good luck. Ek kon al daardrdie op my gas stoof gedoen het in 'n diep pan/pot sonder die moeite om so pot te moet behandel het en soveel hout te te mors. Enjoy.

  • @georginagordon7705
    @georginagordon7705 Před 3 lety +2

    Sal dit maak

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před 2 měsíci

    Oom deon...no 😊REPLY...