NRG - Mayday
Vložit
- čas přidán 2. 08. 2011
- FACEBOOK: / nrgeeks
TWITTER: @NRG_energie
NRG is @ChristiaanBotha - @Stephantasties - @ABknobel
Borge
Mark Anthony on Tradouw www.markanthony.co.za
Musica Instrumente www.musicainstruments.co.za
Sun Bell Lodge www.sunbell.co.za
Fender
Roland
Ibanez
Director: Neil Roberts @ Infidels Creative Representation
Editor: Justin Dingle
Stylist: Justin Jurd @ Infidels Creative Representation
Hair & Makeup: Sebastine Pepler @ Bird on a Wire
Damn, die liedjie was my childhood en ek het dit nou eers weer discover, ek love dit
Die feit dat die n song is wat ek trug na toe kom om net weer soos dai klein seun in oupa se kar met neef sit en luister te voel mis rerig alles
Dis baie beat love it 💛🧡
Dit was great om saam met die manne te kon werk! Waarlike klomp talentvolle energieke ordentlike oukies! EK hou duim vas vir julle man!
WOW, AWESOME, AMAZING, STUNNING ens ens ens
Love die song dis nou my gunsteling liedjie
Miskien moet julle die Nederlandse radiostasies 100%NL en RadioNL bel, want...
Jullie muziek klinkt echt super lekker!
De groeten uit het verre Noorden
Wanneer jou crush in 'n plek instap waar jy is en vir jou waai dan is dit net "Mayday"
Love die song ❤
Moeder maar julle is oulik!😍
great song. much better than most american music. you guys shoukda stuck to this style and sing in English as well... management issues? could have been international. Mayday is a big song.
Wow .Amazing liedjie
Kak fresh🤤
Die is die beste oooooiiiitttttt.
Nag 'n AMAZING song van julle!!! Kan nie wag om julle te sien optree by die OPSKOPFEES ( 13/14 Sept 2014) in Kathu nie.
love jul CD
Weet iemand waar kan ek hulle liedjie die anderkant kan kry?
Die is n flippen lekker song
love dit :)
I'm not a big Afrikaans musiek fan but I love this song !!