Dagbreek: Van Nature - Rug- en nekpyn

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Vandag antwoord Antoinette en Oom Johannes 'n kykersvraag oor rug- en nekpyn.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Komentáře • 3

  • @mariemalan2741
    @mariemalan2741 Před 11 měsíci

    Hi Antoinette & Johannes,
    Ek is in Amerika, wil graag kruie hê vir, diabeet, sooibrand, toe are en lae lebito vir mans. Het julle enige raad waar ek kan kry, of kan julle vir my pos? Baie dankie.

  • @olgaarendse8188
    @olgaarendse8188 Před rokem

    Wat kan ek gebruik vir spasma in die lae rug asb

  • @valsables5299
    @valsables5299 Před rokem

    DIE VROU IS N JOKE . HA HA