Daaglikse Oordenking - 10 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 07. 2024
  • Filippense 4:8 (NLV)
    Ten slotte, broers en susters, vul julle gedagtes met alles wat waar, eerbaar, skoon, suiwer, lieflik en lofwaardig is.
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    👇🏼Enige bydrae gebruik die skakel hieronder👇🏼
    👉🏼 bit.ly/payfast-ALS 👈🏼

Komentáře • 28

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Před 14 dny

    Goeie môre Pastoor dankie Amen🙏

  • @LindaNel-ur7yx
    @LindaNel-ur7yx Před 14 dny

    Help my Here. Om reg tedink om dinge raak te sien dankie Pastoor vir pragtige boodskap Amen

  • @ingridviviers4834
    @ingridviviers4834 Před 14 dny +2

    Dankie vir boodskap. Ek wil graag skyn vir ander soos Liewe Jesus dit van my verwag. Dink en bid vir siekes en dra mense op aan Liewe Jesus wat deur moeilike tye gaan maar ook met mense in goeie tye en laat ons positief wees altyd 🙏👏👏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 14 dny

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus lliefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 Před 14 dny

    More more dankie vir woord en boodskap...mooi rustige dag🙏🙏

  • @gertenrethaswartz7606
    @gertenrethaswartz7606 Před 14 dny

    Dankie Pastoor vir hierdie inspirerende woorde.

  • @alidahiten2088
    @alidahiten2088 Před 14 dny

    Goeie môre Pastoor Andries Vir elkedag se oordenking dat Jesus jou lei om elkedag Vir ons die Woord te bring ek waardeer dit opreg!! En dat ek met my hart en verstand reg sal oordenk!! 'n Geseënde dag 🤗

  • @irmaopperman8650
    @irmaopperman8650 Před 14 dny

    Baie Dankie Andries Vir jou mooi boodskap Elke dag

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Před 14 dny

    More Pastoor Andries dankie vir die oggend boodskap. Prys Die Here Amen! 🙏

  • @janferreira6891
    @janferreira6891 Před 14 dny

    Goeie more Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 Před 14 dny

    Goeie more Pastoor. Baie Dankie vir woord... .geseende dag ❤

  • @gideonvdschyff115
    @gideonvdschyff115 Před 14 dny

    Amen in Jesus Naam 🙌🏻

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 Před 14 dny

    More Andries baie dankie vir die woord van God

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 14 dny

    Pragtige boodskap, dankie😊

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Před 14 dny

    Amen Amen 🙏🙏🙌🙌❤️🔥🙌

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk Před 14 dny +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Před 14 dny

    More Andries baie dankie. Voorspoedige dag

  • @fransiepienaar7163
    @fransiepienaar7163 Před 14 dny

    Amen 🙏🙌

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 Před 14 dny

    Amen

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 Před 14 dny

    AMEN