Alles vir my- Retief Burger

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 12. 2011
  • Alles vir my lirieke
  • Hudba

Komentáře • 25

  • @marykewilliams2612
    @marykewilliams2612 Před 7 lety +4

    Ek is seker ons Vader glimlag van tevredenheid wanneer Retief sing. Sowaar verby mooi!!

  • @markwesson8102
    @markwesson8102 Před 4 lety +2

    My Afrikaans isn't too good but this is one of my favourite worship songs of all time!

  • @lindaoberholzer6155
    @lindaoberholzer6155 Před 7 lety +3

    Ek loof en prys U ons Grote God en Almagtige Heer! ! U is ons algehele redding en U het ons so liefgehad deur U seun Jesus vir ons te offer as die Lam! ! Jesus se Bloed het vir ons uit Liefde gevloei. Mag Sy Bloed ons altyd beskerm en omvou! ! Mag God se Engele met ons wees elke oomblik van ons dag en nag! ! God Drie -Enig ons het U so lief! ! Dankie vir alles wat U vir ons gee elke dag. U genade is so groot! !

  • @estherhenderson8555
    @estherhenderson8555 Před 3 lety +1

    My absolute favorite song sung by one of my absolute favorite people!

  • @CheRisie8
    @CheRisie8 Před 10 lety +3

    U is my alles en U is genoeg....dankie Jesus!

  • @belinda02ful
    @belinda02ful Před 9 lety +2

    U is ook genoeg vir my, my God en Vader. Ek loof en prys U heilige naam. Die naam bo alle name.

  • @lethukuthulazanokuhle7279

    U is alles vir en U is genoeg

  • @issievdhorst
    @issievdhorst Před rokem

    Pragtig!

  • @estherhenderson8555
    @estherhenderson8555 Před 3 lety +1

    Here, U bly genoeg vir my!

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 Před 5 lety +1

    Wow. Beautiful.

  • @haw1948
    @haw1948 Před 10 lety +2

    Simply stunning.

  • @arnoldjohannes6230
    @arnoldjohannes6230 Před 8 lety +2

    Alles en Genoeg

  • @laeticiaphildadavids-pampl4655

    U is Alles vir my

  • @riconel1685
    @riconel1685 Před 7 lety +2

    die here is goed!

  • @evathompson3744
    @evathompson3744 Před 9 lety +2

    indeed!

  • @jacooosthuyzen2189
    @jacooosthuyzen2189 Před 3 lety +1

    Joc😢🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @mornevaneyk5195
    @mornevaneyk5195 Před 7 lety +1

    Dankie Here U is genoeg

  • @charlizebezuidenhout4122
    @charlizebezuidenhout4122 Před 11 lety +2

    BESLIS ALLES VIR MY

  • @ryanmeerman3000
    @ryanmeerman3000 Před 6 lety +1

    Here dankie vir als wat u vir ons kom doen het op aarde

  • @jacooosthuyzen2189
    @jacooosthuyzen2189 Před 3 lety +1

    Joc👨‍💼👰l💔😭💔😭💔😭💔😭😭💔😭💔😭💔😭💔😭😭💔😭💔😭💔😭💔😭💔😭💔😭

  • @jacobtack1945
    @jacobtack1945 Před 4 lety +1

    Wie volg jy regtig?
    Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
    1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
    Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
    Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag;
    Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
    Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
    Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike
    feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
    Is deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
    Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
    Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
    Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
    Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
    Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
    Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey,
    whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
    Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
    Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.