Louis Liebenberg Facebook Live 2024/02/05

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 02. 2024
  • Facebook Live

Komentáře • 41

  • @louiskotze9245
    @louiskotze9245 Před 5 měsíci +12

    Jy het geen idea wat in die Bybel aan gaan nie , gaan Lee's jou Bybel

  • @joeydeklerk3938
    @joeydeklerk3938 Před 5 měsíci +2

    Ek kyk nie die tjol verder! Louis jy beter en vra God v genade v jou siel!!

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 Před 5 měsíci +1

    Nee wat jy klink bietjie deurmekaar.cheers.

  • @isabeknortje1046
    @isabeknortje1046 Před 5 měsíci +2

    Vieslike vark

  • @johannvanheerden577
    @johannvanheerden577 Před 5 měsíci

    Brilliant, wow. Hoe kan ek help?

  • @user-cw6zb3nv4s
    @user-cw6zb3nv4s Před 5 měsíci +1

    Ai ou net VADER ken jou,dit wat ek dink maak nie saak nie.Jy sal net soos ons sal moet sorg dat jou lewe reg is met VADER.

  • @neelsackerman1202
    @neelsackerman1202 Před 5 měsíci

    Vir wie gaan ons stem?

  • @hendrikmyburgh
    @hendrikmyburgh Před 5 měsíci +2

    Jo jo jo ... die soogenaamde "volk" lyk my verraai mekaar ook maar lekker 😢 ... werklik hartseer.
    Louis, darm kom jul met 'n plan vir die toekoms, ek sien niemand anders met 'n vorendag kom nie 🤷🏻‍♂️
    "Beste stuurman staan aan wal"

    • @williampotgieter1318
      @williampotgieter1318 Před 5 měsíci

      Daar moet regtig vout wees as jy di k die gemors is die beste stuurman ....
      Dalk moet julle wat in hom glo bymekaar kom en en op hou inbreeding doen

  • @narobinson6914
    @narobinson6914 Před 5 měsíci +2

    What goes around, comes around. Ontdou wat jy aan ander doen sal jou weg ook kom.

  • @BuniesEcute
    @BuniesEcute Před 5 měsíci

    Is dit wat Dezzi met jou doen by fyn draai😂😂

  • @colinhornby2347
    @colinhornby2347 Před 5 měsíci +1

    is daai vlag onderste bo? Vra net

  • @michelevandenheever5515
    @michelevandenheever5515 Před 5 měsíci

    Jesus take the wheel.

  • @vq2221
    @vq2221 Před 5 měsíci

    Xx Oom Louis en Walter 🎉🎉🎉

  • @MariusFerreira-qu3sf
    @MariusFerreira-qu3sf Před 5 měsíci

    Het bietjie, bietjjie alles gekyk.

  • @joeydeklerk3938
    @joeydeklerk3938 Před 5 měsíci +1

    Ag fok was ou giggelgat kind ook daar??

  • @user-bo4lw8ls5p
    @user-bo4lw8ls5p Před 5 měsíci +1

    Ek kan net my kop skud oor van die negatiewe kommentaar….

  • @stoffelsmal9160
    @stoffelsmal9160 Před 5 měsíci

    Sjoe! Dit was 'n goeie lang sessie maar die moeite werd.
    Wat kan ons in FDG doen of inplek sit om ons mense op 'n beter geestelike vlak te kry?

    • @williampotgieter1318
      @williampotgieter1318 Před 5 měsíci +4

      Ek kan nie verstaan dat daar mense so dom is om in die stuk gemors te glo nie

  • @theuniscloete467
    @theuniscloete467 Před 5 měsíci

    Ek luister noy

  • @BuniesEcute
    @BuniesEcute Před 5 měsíci +1

    Jy is nie van God af nie.

  • @estellec5998
    @estellec5998 Před 5 měsíci

    ek luister soos ek kan, nou kan ek 'catch-up' op my eie tyd via youtube

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 Před 5 měsíci

    😂😅

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 Před 5 měsíci

    🤣🤣

  • @philipnel9974
    @philipnel9974 Před 5 měsíci +1

    Louis ek verstaan jou hartseer oor mense. Wat jy vertrou het jou sleg maak. Ek het amper dieselfde geskiedenis en voel soms soos jy. Fokus op jou roeping. Kruisig die eie ek en hou aan doen wat reg is

    • @williampotgieter1318
      @williampotgieter1318 Před 5 měsíci +3

      😅😅
      Doen wat reg is soos steel lieg en bedrieg
      Mooi man ....

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 Před 5 měsíci

      Hartseer oor mense.🤣🤣🤣🤣

  • @richardvanzyl3600
    @richardvanzyl3600 Před 5 měsíci

    Ek luister so nou en dan na wat jy sê Louis en ek is 'n man wat my eie opinie het. Ek hou daarvan dat jy die waarheid praat en ek respekteer wat jy vir almal doen.

  • @maritzvv7760
    @maritzvv7760 Před 5 měsíci

    Hats off Oom Louis
    Wens almal kyk en sien wat aan die gebeur is.😢
    Dit is net Jesus wat Oom kan staande hou!! 🙏

    • @williampotgieter1318
      @williampotgieter1318 Před 5 měsíci

      Net satan wat hom nou nog aan die lewe hou
      Lees jou bybel en verstaan wat jy volg en in glo van LL is en sal donker bly

    • @joeydeklerk3938
      @joeydeklerk3938 Před 5 měsíci +2

      Die man het nie Jesus in sy hart!! Moenie tjol kom praat!!

    • @riaanpretorius3699
      @riaanpretorius3699 Před 5 měsíci

      @@joeydeklerk3938 Gaan my verstand te bowe hoe hulle so kan dink. Hys 'n vieslike vuilbek man