Wildspot /Game potjie

Sdílet
Vložit

Komentáře • 16

  • @hendrikvanderwalt5866

    Afrikaans my taal GEBORE... So.... Dankie MY OOM... VIR ALLES.... GROETE DAAR.... 👍👍👍👍👍👌👌👌👌👌👌EK LEER ALTYD OUDERLINGE.... SAL WYS MAAK.... LEER...... DANKIE MY OOM... GOD SEEN.... 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @derickwilliams2195
    @derickwilliams2195 Před rokem +2

    Thank you for sharing dear Deon. Once again looking like a true feast again in the South African Tradition. I have often wondered about the marriage between Soy Sauce and Worcestershire Sauce as I have never used it together. However, if you can do it then I can do it as well. Take care and stay warm. Blessings D 💖

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem +1

      Hi Derick, don't think the one can replace the other and cook together it works well. The Worcestershire Sauce brings a vinegar/molasses flavor to the dish and the Soy Sauce adds to the salty taste.The Soy Sauce can be replaced by salt.
      Kind regards
      Deon

    • @derickwilliams2195
      @derickwilliams2195 Před rokem +1

      @@vuurbevonk7293 Deon thank you very much for your feedback. This is good information for my next cooking adventure, Take care and all of the best. Dee

  • @vanzyldirk5043
    @vanzyldirk5043 Před rokem +1

    Goeie more. Vandag maak ek hoender potjie. Baie dankie vir die videos

  • @hendrikvanderwalt5866

    DAAI NR1 BEASTY MODE... HELL YEAH 👏👏👏💪💪💪💪

  • @yousufjeenah7209
    @yousufjeenah7209 Před rokem +1

    Baaie mooi

  • @driessmith8486
    @driessmith8486 Před rokem +1

    Dankie, ek gaan dit probeer saam n lekker stampmielie. Een vragie aab. Kom die koppie melk in die marinade, of na pot gaar is, of albei?

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před rokem +1

    Ek is van mening da hoe minder ingewikkeld 'n Potjie is, hoe lekkerder is hy.

  • @ronniemulligan6127
    @ronniemulligan6127 Před rokem +1

    Hoekom plarboom pot en nie potjie nie

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem +3

      Hi Ronnie,dis makliker om die bodem van die platboom vir n video te verfilm,ons is net 2-3 mense in die huis so minder kos wat nog steeds genoeg lyk,en laastens maak makliker skoon agv die gewig.Ek gebruik meeste van tyd as daar nog mense is wat eet my nr 3 pot.

    • @nickmuller2567
      @nickmuller2567 Před rokem

      Ronnie, as ek my 5 sent kan saam gooi... Die drie poot is by verre my gunsteling ook. Maar ek moet erken, vir my persoonlik is die platoom se veelsydigheid die geliefde 3 poot 'n kortkop voor. 🙏... Met respek.