Basie se Stasie - Train

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 04. 2024

Komentáře • 5

  • @hardusdeklerk8993
    @hardusdeklerk8993 Před měsícem +1

    Altyd lekker om jou videos te kyk, Basie. Oos Kaap lyk pragtig.

  • @nigellennert8967
    @nigellennert8967 Před měsícem +1

    Hi dankie Basie ons het jou ook gemis jy moet nie sonder ons ry nie. Dankie ook vir jou wyse woorde

  • @samueltizora3809
    @samueltizora3809 Před měsícem +1

    More basie. Ek like jou videos. Jy neem ons plekke 😅😅.

  • @user-qi8nb6dt7u
    @user-qi8nb6dt7u Před 28 dny +1

    Yes Bassie, hoop dit gaan nog goed. Groete Ben DE klerk. As jy my nog Kan onthou 😅

  • @samueltizora3809
    @samueltizora3809 Před měsícem +1

    Ja dai woorde,kan jy nog onthou, laat n mens trug dink aan al di goeie ou dae. Ons nuwe generasie gaan baie min positiewe denke het van hulle lewe want die lewe het so baie verander, want daar meer negatiewe goete en dinge wat gebeur in ons lewe wa ons kinders nie meer veilig is nie. So watte positiewe herhinneringe sal hulle het, ons kan ma net bid dat dit beter sal raak.