Koos du Plessis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 09. 2018

Komentáře • 48

  • @tonyslabbers2239
    @tonyslabbers2239 Před 2 lety +23

    Ik kan niet speek jouw taal maar ik luisteren steeds naar opnieuw en opnieuw en opnieuw versta steeds meer van je taal , maar oooooo zoveel van je gedachten goed U bent een ware grootmeester in het diepste van het spreken en het denken , gewoon het zijn van de simple taal van het innerlijke da’s de taal van de ziel …………..we hebben je zo nodig anno 2022 als je ons alsnog zou horen spreek voor ons daar verder en laat het hier en stoppen de onzin van kleinzieligen domme wereldse leiders die nooit iemand zullen of kunnen begrijpen ze hebben jammerlijk genoeg geen diepgang …………. Deze hebben gewoon geen ziel ……… voor mensen …….niet voor natuur ……… niet voor waarden gewoon Goddeloze onnozele egoïstisch zielige media geile ziekelijke politieke figuren niet in één land maar overal in deze verziekte wereld .

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před rokem +21

    Wat. 'n fenomenale Afrikaanse kunstenaar. Nie almal beskou hom as 'n goeie kunstenaar nie, maar hoe hy dit sê en hoe hy dit aanbied, sy sang, plaas hom vir my in die geselskap van die al die ander beste SA digters. "Kinders van die wind" moet sekerlik een van SA se mees suksesvolle, populêre en kunstige liedere wees.

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před rokem +6

    Jan Pieterse, jy praat k*k, afgesien van alles wat jy kritiseer, was dit heerlik om na Koos se melodieë te luister, om sy besondere lirieke te geniet, om Afrikaans met hom te kon beleef. Daar sal nie weer in Afrikaans 'n lied soos "Kinders van die wind" geskep word nie. Koos was sekerlik een van Afrikaans se grootste kunstenaars. As jy 'n beter ene het, laat weet. En vertel ook sommer vir ons wie is jy, sodat ons kan weet wie is hierdie "geleerde persoon" wat Koos Dup so maklik afkraak en afskryf. Beveel somaar ook wat beskou jy as beter.

  • @mossiemostert4115
    @mossiemostert4115 Před rokem +7

    Wat ń digter, storieverteller... Miskien soek ons almal maar en miskien net miskien vind ons dit waarna ons soek. Dalk is die land van blou saffiere hier binne waar die liefde bly.

  • @antoinettelerouxauthor2538
    @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 lety +13

    Wat Koos in hierdie lewe nie kon vind nie soek elkeen van ons vandag nog steeds... die Land van Blou Safiere en 'n Brokkie Son. Dalk vind ons hom eendag in daardie Land van Blou Safiere wanneer ons hierdie lewe agterlaat... ek is seker dis waar hy is... Intussen hoop ek dat iemand... enige ware Afrikaner... sal opstaan en begin skryf soos net Koos kon skryf... Ons het nie naastenby genoeg gehad van sulke diep lirieke nie... dis bedoel om die MENS in ons wakker te skud...

    • @LeonVanDyk
      @LeonVanDyk Před rokem

      Stem heeltemaal saam

    • @lukasvisagie9513
      @lukasvisagie9513 Před 9 měsíci +1

      Voorwaar, mag daar gou weer 'n Koos Doep wees om ons met sy musiek te bekoor en om Afrikaans te verryk my sy besonderlike lirieke!

  • @markwilliams2952
    @markwilliams2952 Před 6 měsíci +3

    Enig as mens, enig in sy musiek, enig in sy nalatenskap. ❤

  • @altavanrensburg7027
    @altavanrensburg7027 Před 2 měsíci +3

    Hierdie is so eerlik en eenvoudig......kosbaar ❤

  • @LeonVanDyk
    @LeonVanDyk Před rokem +9

    A very moving, wonderful tribute to a unique special artist. Many thanks. Afrikaans is groot.

  • @ingedagte
    @ingedagte Před 6 měsíci +2

    Dankie vir hierdie. Koos Du Plessis was dood een jaar na ek gebore was, maar ek het hom deur my pa leer ken en bly een van my gunstelinge.

  • @linkib
    @linkib Před rokem +7

    Geniale musiektalent, tydlose melodieë, pragtige liedere. 💗

  • @malehlohonoloblessing6240

    Wow nice song💜💜💜

  • @louiseneethling2651
    @louiseneethling2651 Před 4 lety +25

    Diep mens. Wens ek het hom persoonlik geken. Mooiste woorde en mooiste musiek. Elke liedjie raak my aan en elke een beteken vir my iets.

  • @riaanbotes3509
    @riaanbotes3509 Před 2 měsíci +1

    Wat n top Afrikaner so mooi

  • @mariedreyer8504
    @mariedreyer8504 Před 7 měsíci +3

    Wat n onbeskryflike groot legende RIV Koos

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 Před 2 lety +7

    Uitmuntend..waardevol..
    aangrypend..ñ ware skat van siels genot..

  • @dawnbraun9318
    @dawnbraun9318 Před 3 lety +11

    How I love this mans vision and dreaming

  • @andrekruger135
    @andrekruger135 Před 4 lety +16

    Wêreld se beste komponis/liedjieskrywer. Kan elkeen van sy liedjies oor en oor luister. Daar's diepte in.

    • @christoels8110
      @christoels8110 Před 3 lety +6

      Baie wyse woorde André! 'n Legende in eie reg. In retrospek is Johan Pieterse se woorde eintlik van nul en gener waarde gegewe die feit dat geen ander kunstenaar in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf se geskiedenis se werke deur soveel uiteenlopende ander kunstenaars opgeneem is nie. Ek ys om te dink met hoeveel juwele Koos nog vorendag sou kom indien sy lewe nie voortydig kort geknip is nie. Hy was 'n reus!!

    • @antoinettelerouxauthor2538
      @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 lety +3

      @@christoels8110 Stem absoluut saam!

  • @awiedeswardt6575
    @awiedeswardt6575 Před 3 lety +8

    For ever in my heart ..

  • @brucedownunda7054
    @brucedownunda7054 Před 3 lety +7

    "Skielik is jy vry"

  • @LR-yu3mx
    @LR-yu3mx Před 6 měsíci +1

    Dis so n tragedie dat hy so jonk oorlede is, so n diep mens met n unieke kunstalent wat mense se harte aanraak.Selfs voor sy dood, het ek ure na sy sang geluister terwyl ek kleregemaak het vir ekstra inkomste vir ons gesin.Dit. het my diep geraak omdat ek ook n introvert is.Hy kon dinge so raak se.

  • @prbrae1889
    @prbrae1889 Před 3 lety +6

    Die trane loop as ek hom hoor, my verlange vir my geboorteland loop diep. Maar nou bly ek ver oor die horison, en terug sal ek nooit gaan. Ek sluk maar my trane terug, en hou aan die mooi herinneringe vas. My land, my mense, alles het vergaan in die stof.

    • @willempotgieter6045
      @willempotgieter6045 Před 3 lety +2

      Ai, dit is hartseer dat dit die Afrikaner se lot moet wees. Helfte van my vriende en familie is reeds oorsee en die res is in die proses om te emigreer, met my kort op hulle hakke. My suster se 2 dogtertjies klink al soos 2 Kiwi's haha.
      Afrikaans sal seker saam op die ashoop van uitgestorwe tale en kulture beland.
      Maar die lewe gaan aan

    • @christoels8110
      @christoels8110 Před 3 lety +1

      @@willempotgieter6045 Jou woorde sny diep! Dalk 'n wanhoopsgebed, maar ek glo uitkoms wink op die horison. Geloof hou ons staande. Sterkte met waar ookal jy jou deesdae bevind.

    • @antoinettelerouxauthor2538
      @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 lety

      @@christoels8110 Ek glo ook so

    • @antoinettelerouxauthor2538
      @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 lety

      @@willempotgieter6045 Koos du Plessis was sy tyd ver vooruit. In vandag se dae sou hy miljoene uit sy musiek gemaak het. So jammer hy's so vroeg van ons weggeneem. Ons land sou juis nou kon doen met sy insig... ek hoop dat iemand... enige ware Afrikaner... sal opstaan en begin skryf soos net Koos kon skryf... Ons het nie naastenby genoeg gehad van sulke diep lirieke nie... dis bedoel om die MENS in ons wakker te skud...

    • @christoels8110
      @christoels8110 Před 2 lety

      @@antoinettelerouxauthor2538 Raak stil, daar het 'n ikoon verby gegaan. Nooit is 'n baie lang tyd, maar ek glo 'n man van Koos kom maar net een maal 'n leeftyd verby. Ond het ongelukkig ons innings gehad. Maar die hoop beskaam nie!

  • @kariensmit5798
    @kariensmit5798 Před měsícem

    Hy was een van die diepste mense. Omgee mens diep mens

  • @rynoengelbrecht5567
    @rynoengelbrecht5567 Před 3 lety +6

    Daar sal nooit weer iemand soos hy wees nie.

  • @botjac
    @botjac Před 3 lety +4

    'n Reus.

  • @tinusb83
    @tinusb83 Před 2 lety +2

    Dankie vir die video

  • @gideonprinsloo4969
    @gideonprinsloo4969 Před 2 lety +2

    Soek, as Akmal Ver is

  • @Shipslaw
    @Shipslaw Před 3 lety +5

    'n Ware virtuoos

  • @ruanvandervyver
    @ruanvandervyver Před 4 lety +6

    Legende

  • @blikkiesvdm
    @blikkiesvdm Před 3 lety +4

    Uitstekende sanger en diep mens.....Was hy dalk n soekende siel ?????

    • @antoinettelerouxauthor2538
      @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 lety

      Nee. Hy was net sy tyd verskriklik ver vooruit. In vandag se dae sou hy miljoene uit sy musiek gemaak het. So jammer hy's so vroeg van ons weggeneem. Ons land sou juis nou kon doen met sy insig...

  • @shilohnoone4632
    @shilohnoone4632 Před 3 lety +2

    We would sit for hrs at Sigma Records Stellenbosch and he would say ''Speel mei iets vir inspirasie

    • @toast2610
      @toast2610 Před 3 lety +1

      I'm pretty sure you are mistaking Koos Kombuis for Koos du Plessis. Totally different person.

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 Před rokem

    Good singer

  • @juliatruter3860
    @juliatruter3860 Před 3 lety +4

    sjoe, net dit.

  • @marinabeeforth2397
    @marinabeeforth2397 Před rokem +1

    Hoe het hy gesterf?