Massey Ferguson Vryheid - Dieter Tschirpig

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Tjoopie besoek die Massey Ferguson-tak in Vryheid om 'n bietjie uit te vind oor die boere in die area en wat die verhouding is met die Massey Ferguson-handelsmerk. Dieter Tschirpig loop saam om jou deur die handelaarskap te neem. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062.
    #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer

Komentáře • 1