Massey Ferguson - OVK Bethlehem

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Ons maak 'n draai by OVK in Bethlehem, Wimpie Nel neem ons deur die tak. OVK staan bankvas agter Massey Ferguson, hulle gesels so bietjie oor hoe die area al versterk het met die MF aankope en hoe hulle die boer ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bethlehem-ovk.co.za of skakel 079 497 6015.
    #AGCO #MasseyFerguson #OVKBethlehem #FarmSpace #OnsPraatBoer

Komentáře •