Jan Blohm - Waterdief vanuit Suiderkruis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 09. 2024
  • Jan Blohm se Lied (Waterdief) vanuit sy album "Die Runaway sessies"
    soos gesien ook in die Fliek Suiderkruis.

Komentáře • 18

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus Před 2 lety +1

    What a cool song! Fantastic!

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 Před 6 lety +2

    Baie mooi liedjie!..
    'jy is my sunshine
    my dieper wyn
    in die gedigte van Dawid lê jy my neer.' ♥️⚘

  • @BoereViking
    @BoereViking Před 2 lety +1

    Die song het gespeel (die einste video op CZcams) toe ek en my vrou besluit het ons gaan trou... Paar maande later was dit ons eerste song wat ons op gedans het!! Volgende week is ons a 5 jaar getroud met die pragtigste tweeling. Dankie Jan vir die soundtrack van my lewe, jy feature nogal prominent!!

    • @Lize.T
      @Lize.T Před 2 lety +1

      Wow dis 'n mooi oomblik. Baie geluk aan julle twee!

    • @BoereViking
      @BoereViking Před 24 dny

      En vandag het ons uitgevind sy het breinkanker, na sy 3 maande terug borskanker soos m rooikop stiefkind gebliksem het, en hier is ek en die song weer...

  • @m1nk1xoxo45
    @m1nk1xoxo45 Před 6 lety +2

    Vrek oor die Song. En jou stem, Stunning. Hoe in die Wereld kan dit so min Views he? Seriously!!!

  • @NS88crew
    @NS88crew Před 8 lety +6

    Baaie lied, Bedankt uit Rusland!

  • @ohhnyp
    @ohhnyp Před 4 lety +1

    die song is so underrated

  • @leonduplessis4898
    @leonduplessis4898 Před 3 lety

    Jan jy rock 🎸🎸🎸🎸

  • @trudieoosthuizen2559
    @trudieoosthuizen2559 Před 8 lety

    GREAT JAN BLOHM!!!!! XXXXX

  • @uploadvideos5191
    @uploadvideos5191 Před 7 lety

    Seker een van jou mooiste treffers. Ek is absoluut mal oor die heserige klank in jou stemtoon. Hou so aan

  • @ajinvest3742
    @ajinvest3742 Před 5 lety

    Dammmm... leke song! Well done Jan!

  • @allanswartz7738
    @allanswartz7738 Před 6 lety

    Blerrie nice song. Mal verlief op die donker koppie 😍

  • @thysajacobs6637
    @thysajacobs6637 Před 2 lety

    Wat sing hy in die 2de reel? Ek wil dans in die highlights van jou....????

    • @REALMUSICVONKMUSIEK
      @REALMUSICVONKMUSIEK  Před 2 lety

      Hi Thysa. Jan sing in die 2de reel, "Ek wil dans in die highlights van jou yin en yang" 😊 Ons hoop dit kon help

  • @liisashangheta3788
    @liisashangheta3788 Před 8 lety

    Ek hou van die remix, maar dit bly steeds n mooi liedjie.

  • @debbiebooysen5529
    @debbiebooysen5529 Před 8 lety

    Baie mooi

  • @NS88crew
    @NS88crew Před 8 lety +2

    Mogen jullie lyrics van de lied schrijven hier?