Jy het dit weereens gebring Mathys!! Dis anders, maar ek hou baie daarvan. Dis diep, vertoon n hartview ! Mal oor hierdie dame se pragtige fluweel stem! Julle klink baie goed en strelend op die oor :) Hou aan om dit te bring
Ek het laas dis lied geluister toe Mathys dit gesing het in Bfn by die Aasvoël klub en terselfde tyd daar n trein verby is. ñ Oomblik wat ek veraltyd sal onthou.
Net eenvoudig die beste van bitter min werklik uitstekende Afrikaanse kunsternaars in die musiek bedryf. Matthys,van 'n ou pèl van Jacques Smith ook!
Mooi baie mooi...Dankie Rozelle...ook aan Mathys 👌
Mathys Roets se musiek is vir my SO pragtig en sy basstem is die mooise basstem wat ek nog gehoor het. Doe so voort MATTHYS, JY SKITTER. BAIE DANKIE.
Mathys jy sing oor die lewe dit raak Jy is n groot S.A ster! Jy doen dit weer en weer!
Dit bly steeds so 'n fantastiese song. 👌👌 julle.
❤from Brasil 🇧🇷
Wat 'n plesier om na te luister. Prima!
Wat n treffer.Hoendervleis mooi❤️
Dit is stunning.Mathys jy mag maar.
Dit is so so so mooi!
Wow,hoe mooi is dit nou!!!
Great song...
Ek wil jou oor he....hoe mooi klink dit
Wat anders kan 'n mens van Mathys verwag? Absoluut pragtig!
Beautiful !!! Luv dit.
Ek luv dit!! Pragtige song.
stunning song!!!
Awesome! Ek is mal oor die klank. Baie goeie einde!
Jô dis n mooi stuk musiek
Jy het dit weereens gebring Mathys!! Dis anders, maar ek hou baie daarvan. Dis diep, vertoon n hartview ! Mal oor hierdie dame se pragtige fluweel stem! Julle klink baie goed en strelend op die oor :) Hou aan om dit te bring
Pragtig!
Ek het laas dis lied geluister toe Mathys dit gesing het in Bfn by die Aasvoël klub en terselfde tyd daar n trein verby is. ñ Oomblik wat ek veraltyd sal onthou.
Dankie dis mooi
Ek sit hier en wens jy was nog myne...
Baie mooi
Lekker saam sing 🎵
musiek vir die siel
Wie sing saam met jou
Rozelle uitmuntend uitmuntend uitmuntend - jy het jouself oortref!!!
Gerhard
oeeee dis goed
mooi
MOOI!
Rozelle Blackie se engelstem maak hierdie song!
nee man.
My Boet . Wat n moerse song . Jy bly yster.
Die beste song vir my...laat my baie dink!Matthys en die vrou wat saam met hom hier sing...weet nie wie sy is nie...prysloos!