William Wolf - Droom

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2019
  • Dit is met groot opgewondenheid waarmee ons SAMA-erkende liedjieskrywer William Wolf(gang Loots) se langverwagte enkelsnit bekend stel.
    Met sy herkenbare stem en unieke manier van skryf beweeg díe welbekende liedjieskrywer vanuit agter die skerms uiteindelik onder die kollig in. Kenners is van mening dat die Suid-Afrikaanse musiekbedryf in afwagting is vir iets vars soos Wolf se liriek-melodie-gedrewe musiek. “Chorus is fantasties en een van die bestes in 'n lang tyd. Song gemaak vir mense wat actually moet kan sing!” sê Heidi Edeling, voormalige CEO van Ghoema Music Trust.
    Gedurende die afgelope 16 jaar skryf goud-en platinum skrywer William op kunstenaars soos Kurt Darren, Elizma Theron, Andriëtte Norman, Brendan Peyper, Pieter Koen, Willem Botha, Heinz Winkler, Cordelia, Martin Bester, Vernon Barnard en vele meer se albums.
    “Ek is so bly om my eerste enkelsnit Droom in 14 jaar met julle te deel en van hier af vorentoe op gereelde basis musiek vry te stel,” sê Wolf.
    Vervaardiger: Ewald Jansen van Rensburg @ Lightstain Studios
    Video vervaardiger: Nico Welgemoed

Komentáře • 63

  • @ranggapodachannel8392
    @ranggapodachannel8392 Před 2 lety +1

    Waoooww
    Great sharing Vidio friend.
    I enjoyed to watch your Vidio.
    Full love and like it

  • @chloestroebel1596
    @chloestroebel1596 Před 3 lety +3

    Om te dink ek hou nie so baie van afrikaanse musiek nie...maar hierdie een is n groot inspiration op my lewe...ek luister dit omtrent meer as 10 keer n dag...dit laat my dankbaar voel

  • @Theresa24111
    @Theresa24111 Před 3 lety +2

    Een van die mooiste afrikaanse songs die...❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @lizataljaard1793
    @lizataljaard1793 Před 3 lety +1

    Sho!!! ñ ongelooflike stunning song!!!
    Kan nie anders om hom hard te luister nie!

  • @janine3471
    @janine3471 Před 4 lety +2

    Ek luister gewoonlik Engelse Alternative, maar toe ek liedjie op die radio gehoor het, het my hele wese gevibreer met opgewondenheid. Fantastiese lied!!

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 4 lety

      Wow. Wat.
      Dit beteken baie vir my om hierdie boodskap te kry. Ek is so bly dit resonate met jou.
      WW

  • @pedrofernando2494
    @pedrofernando2494 Před 2 lety

    Brilliant William perfect Afrikaans Pop 🏆 awesome melody , harmonies gorgeous , vocals are 🏆

  • @gerberroux9714
    @gerberroux9714 Před 5 lety +4

    Baie mooi en baie geluk met die video! Doen so voort!

  • @ludwiggerdes7896
    @ludwiggerdes7896 Před 3 lety +3

    This is a great song! En dit kom van 'n Soutie af :-D

  • @Diehelekaykay
    @Diehelekaykay Před 4 lety +1

    OMW William !! Die is die beste song in afrikaans, ek het hom vandag gehoor op radio en van daar af is hy op repeat heel dag ❤ die song het baie betekenis nou vir my

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 4 lety

      Corne! Dankie so baie vir jou boodskap! Rerig cool om te weet dit beteken vir jou iets! Mooi bly...hou die spasie dop, daars nog baie musiek coming! :)

    • @Diehelekaykay
      @Diehelekaykay Před 4 lety +1

      @@WilliamWolfgangLoots skryf asb in vir Die Kontrak !!

  • @marlepentz
    @marlepentz Před 3 lety +1

    Die liedtjie is so Amazing. Hukom hoor ek dit nou eers, Damn!!!

  • @colevandais
    @colevandais Před 3 lety

    Ek geniet jou musiek

  • @dricocelliers6678
    @dricocelliers6678 Před 4 lety +1

    Luister ek luister nie rerig afrikaans songs nie maar die een love ek dis great !!!!🙀

  • @kariamartin8882
    @kariamartin8882 Před 4 lety +1

    Verby mooi! Pragtige musiek en stunning stem! Beslis n fan!

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 4 lety +1

      Karia! Dankie vir jou boodskap! Nog BAIE mooi musiek coming your way :)

  • @jcdique3499
    @jcdique3499 Před 5 lety +3

    Lekker meneer🤘🤘💪🏻💪🏻

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 Před 3 lety +1

    Die op Jacaranda gehoor, ek moes net kom kyk.... Wow!!! Awesome 👏🏻💗

  • @lourenslamley3853
    @lourenslamley3853 Před 5 lety +4

    Awesome lied hou so aan 🙌🏻

  • @adridutoit6404
    @adridutoit6404 Před 4 lety +1

    Ek looooooove die song flip dis MOOI !

  • @dewaldleroux5512
    @dewaldleroux5512 Před 3 lety +2

    Jy het sopas my Favorite kunstenaar geword. Nooit jou musiek gehoor nie, to moes ek die shazam toe ek hom hoor. Oh wow. Great stuff.

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 3 lety

      ..en jý het sopas my dag gemaak Dewald! Báie dankie man. Gaan luister na my ander musiek op al die streaming platforms.. 🐺

  • @lizataljaard1793
    @lizataljaard1793 Před rokem

    ❤️

  • @atrealwilliampoole5853

    Lekker Loots!

  • @dawnmuller7043
    @dawnmuller7043 Před 4 lety +1

    Baie mooi.

  • @jamie7oo745
    @jamie7oo745 Před 4 lety +1

    Awesome meneer👌🤘

  • @marelisefourie3120
    @marelisefourie3120 Před 3 lety +1

    Uiteindelik :) Ek is verslaaf aan die liedjie @_@

  • @liezlkeyter1635
    @liezlkeyter1635 Před 4 lety +1

    Hoender vleis!!!! Love die song!!!! 👌

  • @llewellynvanwyk2282
    @llewellynvanwyk2282 Před 4 lety +1

    Cool visuals en klAnk😎

  • @jaynjunior2564
    @jaynjunior2564 Před 5 lety +1

    Dis Nxah Meneer! 👌🏻

  • @desmondjacobs8007
    @desmondjacobs8007 Před 4 lety +1

    Die Here het jou gebless met n talent nie net om liedjies te skryf nie maar ook om te sing. Baie bly jy het besluit om self te begin sing, it's your time..
    Opgewonde vir meer!

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 4 lety

      Sjo Desmond. Baie dankie vir die mooi boodskap en wense. Waardeer dit regtig baie 🙌

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 4 lety +3

    ♥️🔥

  • @johannadelange9825
    @johannadelange9825 Před 4 lety

    Dis freaken flippen wow!!!!

  • @luandevries1340
    @luandevries1340 Před 4 lety +2

    Laaik dit baie

  • @evanschigubu3041
    @evanschigubu3041 Před 3 lety +1

    I know a dope song when I hear one, I can't understand a single word but I can feel this is dope, can someone explain it to me, please

  • @livingdoll7978
    @livingdoll7978 Před 4 lety +1

    WOW... freakin awesome song!

  • @moniquefoster
    @moniquefoster Před 5 lety +1

    Baie nice!

  • @lilaclavender1989
    @lilaclavender1989 Před 3 lety +1

    Baie mooi William

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 3 lety

      Aah. Dankie! Waar het jy die songs gehoor?

    • @lilaclavender1989
      @lilaclavender1989 Před 3 lety +1

      Ek het nogal net "afrikaans songs 2020" op youtube ingetik en toe kom dit randomly by iemand se playlist uit en toe ek daardeur gaan het "wie is jy" en "droom" vir my die meeste uitgestaan...ek sien uit om nog songs van jou in die toekoms te hoor

    • @WilliamWolfgangLoots
      @WilliamWolfgangLoots  Před 3 lety +1

      @@lilaclavender1989 gaan kyk na "Myself verloor" ook op my CZcams channel.
      Eks besig met my album wat Feb uitkom 😎🐺

  • @deonfourie7809
    @deonfourie7809 Před 4 lety +1

    WOW!

  • @Theresa24111
    @Theresa24111 Před 2 lety

    skryf in vir die kontrak asb...

  • @juniorwynandgrobler5370
    @juniorwynandgrobler5370 Před 5 lety +1

    lekker hennenman bo

  • @WillemLuntungan
    @WillemLuntungan Před 3 lety

    Cool

  • @GreenJack2002
    @GreenJack2002 Před rokem

    Is die op n album of iets?...en waar koop mens?

  • @melizedupper3855
    @melizedupper3855 Před 4 lety +1

    :)

  • @thecreativecave5985
    @thecreativecave5985 Před 4 lety +1

    Tyd
    Tyd is eintlik al wat ons het
    Gee my jou tyd
    Ek sal jou pad oopskyn ek is die boei om jou te red
    Voorkoor:
    Want ek ken jou storie
    Ek ken jou storie goed genoeg
    Jy weet dis nodig om te hoor die
    Die woorde wat jy se
    jy hoef nie meer te soek
    Koor:
    Ek droom van ek en jy saam
    Ek droom van ons storie
    Sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
    Ek droom van ek en jy saam
    Ek droom in elke oomblik
    Elke oomblik is groter in die nou.
    Ek en jy
    Ek en jy is eintlik al wat ons kan wees
    Nous dit ek en jy
    Ek is jou kompasnoord
    Saam met jou in elke tree
    Voorkoor
    Koor
    Brug:
    Hierdie keer is jy myne
    Ek sal jou nooit weer verloor
    Hierdie keer is jy myne
    Koor

  • @mandyaust
    @mandyaust Před rokem

    Total guter song

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 11 měsíci

    As mens nie kan droom nie, dan lewe jy nie, interessante lied, sterkte met jou musiekloopbaan🙏🏻