William Wolf
William Wolf
  • 10
  • 218 114
William Wolf - Somer
Somer is feel good liedjie wat bedoel is om kliphard gespeel te word. Stream hom in die kar oppad na jou partytjie toe, in die agtergrond óm die braaivleis-vuur of miskien selfs terwyl jy jou person mekaar soen. Doen daarmee wat vir jou werk. Wat die song vir óns doen is dit herinner ons om bietjie meer in die oomblik te lewe, en vir 3 minute lank van die toekoms / verlede te vergeet.
Spesifieke dankie aan Athletics & Social Club in Buitengracht Straat, Kaapstad vir hulle amazing venue. Aan almal wat hierdie liedjie, album en video moontlik gemaak het - dankie. Dis altyd 'n collaborative effort deur like minded mense wie excited voel oor dieselfde stuff, eks so dankbaar vir julle in my lewe.
Liedjieskrywers : William Wolfgang Loots, Rouxan Cloete en Ewald Jansen van Rensburg
Musiek-vervaardiger : Ewald Jansen van Rensburg @Popkult
Videograaf / Video-vervaardiger : Nico Welgemoed
Kamera-assistent : Kristiaan Agenbag
Modelle / Ekstras : Lara Mathyssen, Danielle Horn, Zanri Breytenbach, Nico Welgemoed
Bemarking : The Marketing Zoo
zhlédnutí: 29 314

Video

William Wolf - Liefde Gemaak
zhlédnutí 29KPřed 3 lety
Hiermee die eerste enkelsnit vanaf William Wolfgang Loots, beter bekend as William Wolf, se album genaamd "Liefde Gemaak". Die wêreld het meer liefde nodig, enige vorm daarvan - onvoorwaardelik, sonder enige terme en voorwaardes. 'n Liefde vir dit waarmee ons onsself besig hou elke dag, ons passies, ideale en drome skep alles liefde en hoop. Baie dankie aan Jaco van Bosch van Looped Pictures wa...
William Wolf - Droom Acoustic Live
zhlédnutí 1,4KPřed 3 lety
Hierdie song het oor die jare soveel verskillende vorme aangeneem. Dit was altyd een van die songs wat opgekom het in gesprekke met ander creatives. Nadat ek en Ewald by @popkult verlede jaar die opname klaargemaak het, het ek geweet hoekom die song oor die jare by my gespook het. So baie dinge het gebeur vandat die song opgeneem is. Incomprehensibly beautiful stuff wat ek nie eers weet hoe om ...
William Wolf - Wie is jy?
zhlédnutí 6KPřed 4 lety
Die amptelike musiek video vir William Wolf se nuwe enkelsnit 'Wie is jy?'. Kyk die BEHIND THE SCENES VIDEO: czcams.com/video/_y4aMDKWmOI/video.html Directed by Jaco van Bosch Video produced by czcams.com/users/LoopedPictures
William Wolf - BE PART OF MY NEXT SINGLE
zhlédnutí 352Před 4 lety
2nd Thundafund launched! www.thundafund.com/project/5653552540155904 Video by Jaco van Bosch of Looped Pictures: czcams.com/users/loopedpictures
William Wolf - Myself Verloor - Media Launch
zhlédnutí 273Před 4 lety
Vriende, familie en invloedrykes vier die bekendstelling van bekroonde liedjieskrywer William Wolfgang Loots se tweede enkelsnit, Myself Verloor.
William Wolf - Myself Verloor
zhlédnutí 18KPřed 4 lety
William Wolf Nog 'n oorspronklike liedjie uit die bekende liedjieskrywer William Wolf se pen. Klavier opname, verwerking en vervaardiging Wesley West. Spesiale dank aan Roux Cloete, Bouwer Bosch wat ook deel was van die skryfproses. "In die middel van nerens het ek jou verloor. Ek het jou kom haal, maar het my hart gehoor"
An interview with William Wolf and Vernon Barnard
zhlédnutí 1,3KPřed 5 lety
William Wolf en blinde sanger Vernon Barnard gesels oor, musiek, liedjieskryf en wat hulle opgewonde hou.
William Wolf - Droom
zhlédnutí 60KPřed 5 lety
Dit is met groot opgewondenheid waarmee ons SAMA-erkende liedjieskrywer William Wolf(gang Loots) se langverwagte enkelsnit bekend stel. Met sy herkenbare stem en unieke manier van skryf beweeg díe welbekende liedjieskrywer vanuit agter die skerms uiteindelik onder die kollig in. Kenners is van mening dat die Suid-Afrikaanse musiekbedryf in afwagting is vir iets vars soos Wolf se liriek-melodie-...
William Wolf - Crowdfunding Promo
zhlédnutí 837Před 5 lety
Met hierdie video stel ek my crowdfunding projek bekend. Raak deel van die projek deur op die skakel te klik ( www.thundafund.com/project/williamwolf ) en 'n donasie te maak en van die "Perks" te geniet.