Nicholis Louw - Coco Pops en Kaas

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 03. 2023
  • Geniet Nicholis Louw se musiekvideo vir sy liedjie, "CoCo Pops en Kaas"
    Lirieke: Coco Pops en Kaas - Nicholis Louw
    Jy kan sê wat jy wil dit bly verseker
    Daar’s ‘n ding of twee wat ons nog kan leer
    Party goed saam werk net beter
    En as jy jou weer kom kry, dan soek jy meer
    Dis soos tjips op ‘n broodjie, piesang en kaneel
    Vra Oumagrootjie om resepte te deel
    Suiker en botter op ‘n roosterbroodjie
    Ai sulke dinge kan mos nooit verveel
    Maar ons staan uit soos ‘n orkaan…. WANT!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops en Kaas!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops ek Kaas!
    Kyk maar net, almal is verbaas
    Daar’s ‘n baie groot kans dat ons koppe dalk raas!
    Ek en jy gaan saam soos Coco Pops en Kaas!
    Soos Coco Pops en kaas!
    Jy kan stry soos jy wil maar ek weet beter
    Daar’s baie om te leer maar dit kom maar met tyd
    En min wil my glo, ja ek beleef dit
    Dis ‘n hartseer ding, maar ‘n feit is maar ‘n feit
    Dis die klein bietjie sout met baie baie suiker
    Oorskiet tjops, die oggend na die braai
    Sê wat jy wil dit bly maar lekker
    Ek en jy kan verwoesting saai
    Maar ons staan uit soos ‘n orkaan…. WANT!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops en Kaas!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops ek Kaas!
    Kyk maar net, almal is verbaas
    Daar’s ‘n baie groot kans dat ons koppe dalk raas!
    Ek en jy gaan saam soos Coco Pops en Kaas!
    Soos Coco Pops en kaas!
    Dis soos “pie” en ‘n melkie, boer met ‘n bees
    Wie sou kon dink dat dit so lekker kan wees
    Yskoue koffie in die oggend op die land
    Soet en sout gaan mos hand aan hand
    En ons staan uit soos ‘n orkaan……. WANT!!!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops en Kaas!
    Ek en jy gaan saam, soos Coco Pops ek Kaas!
    Kyk maar net, almal is verbaas
    Daar’s ‘n baie groot kans dat ons koppe dalk raas!
    Ek en jy gaan saam soos Coco Pops en Kaas!
    Soos Coco Pops en kaas!
    Regisseur:
    Nicholis Louw
    Kameras :
    Wian Van der Walt
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Wian Van der Walt
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Robin Kelly
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Nicholis Louw - Vonk Uitgewers CC
    © Vonk Musiek 2022
    Nicholis Louw - Social Media:
    Instagram: nicholis_louw
    Facebook: nicholislouw
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe hier: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 40

  • @user-gk3hc5km3m
    @user-gk3hc5km3m Před rokem +7

    Ook hier in Nederland is ons baie lief vir die lekker lekker Afrikaanse musiek.
    Ons smaak hierdie liedjie stikkend

  • @jaspertheron6640
    @jaspertheron6640 Před rokem +5

    Gooi kole nicholis . Jys n awesome Sanger en n Groot fan.

  • @user-hr6vq1jc8d
    @user-hr6vq1jc8d Před 10 měsíci +2

    Oe ek sien - oor en oor - ek hoor - hierdie liedtjie is so mooi.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +4

    My kids was lief vir coco pops toe hul klein was, stunning song🎉😊

  • @user-hc8zg7ew5b
    @user-hc8zg7ew5b Před rokem +4

    Nog nooit probeer nie maar ek gaan defnitief nou, ek love die song!!!😍

  • @suritharabe9658
    @suritharabe9658 Před rokem +3

    Is verseker 'n treffer. Geluk Nicholis. Jy is terug met 'n "bang".

  • @jckoch7797
    @jckoch7797 Před rokem +2

    Dit is nou n baie mooi song!!!!! Love dit vrek baie

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 Před rokem +1

    Ohhh ons lief dis song 😍💖❤

  • @Lisa_Studios_Movies
    @Lisa_Studios_Movies Před 11 měsíci +1

    Die enigste rede hoekom ek hier is, is omdat ek ń taak moet doen oor die liedjie🤣🤣🤣 maar awsome liedjie love it❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +7

    Al Nicholis se liedjies gaan ook lekker saam.. Net soos Coco Pops & Kaas😎🔥🔥❤️💯🔊

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 Před rokem +1

      ​@@carltheronoh dit is your held ❤❤❤

    • @mk76245
      @mk76245 Před rokem

      ​@@portiamatlabe5684n

    • @daveyotto1787
      @daveyotto1787 Před 11 měsíci

      😂😂❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤Gabby
      Fouhe, 7

  • @natiepassano8732
    @natiepassano8732 Před rokem +3

    Baie geluk met die nuwe song mal daaroor

  • @melinavanniekerk3145
    @melinavanniekerk3145 Před 4 měsíci +1

    [ [ CCoco PPops en KKaaS ]]. Baie geLuk Nicholis Louw 2024.

  • @lorainecoetzee947
    @lorainecoetzee947 Před rokem +1

    Baie lekker luister liedjie

  • @nickybowman9702
    @nickybowman9702 Před rokem +1

    Ag jy weet net hoe ❤ love die song!

  • @michaelmccullough3811
    @michaelmccullough3811 Před rokem +2

    Dis 'n awesome song

  • @Carin226
    @Carin226 Před rokem +2

    Love it

  • @eduandupreez2496
    @eduandupreez2496 Před rokem +1

    Lekker liedtjie

  • @hesterbadenhorst5717
    @hesterbadenhorst5717 Před rokem +1

    Wow awesome

  • @ferdinandhartzenberg6807

    Lekker tune :-)

  • @wynandvandermerwe4518
    @wynandvandermerwe4518 Před rokem +1

    Welkom trug love this one

  • @TineshaBlinx
    @TineshaBlinx Před rokem +1

    So funny, oulike liedjie.🎶

  • @Amike940
    @Amike940 Před 9 měsíci +3

    Ek hou van oom en daarvan om na oom se liedjies te luister. Ek's bly dat ek oom kon ontmoet het en oom se "show" by die Woeskusfees in Kleinzee kon gekyk het.

  • @RozaDuke
    @RozaDuke Před rokem +1

    Ek love dit my nuwe favourite love jou Nicolas.

  • @user-pw7kk5rf8b
    @user-pw7kk5rf8b Před 10 měsíci +2

    Ek eet cocopops en kaas😂

  • @andrepeterson7362
    @andrepeterson7362 Před rokem +2

    Ek luister dit sommer weer 😂

    • @izakventer3374
      @izakventer3374 Před rokem

      Jou Jouself in 😆 Love die naam vdie song… los min oor vdie verbeelding 🫡 Coco Pops & Kaas is Koning

    • @andrepeterson7362
      @andrepeterson7362 Před rokem

      ​@@izakventer3374bra leer spel en minder drink 😂😂😂jy spel soos jou koes 🤣🤣

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 Před rokem

      ​@@andrepeterson7362❤❤❤😊

  • @cornevanzyl6370
    @cornevanzyl6370 Před 11 měsíci

    altyd lkr

  • @melinavanniekerk3145
    @melinavanniekerk3145 Před 4 měsíci

    Baie geLuk Nicholis Louw met jou Video liedjie op CZcams op klokkie dit is 'n Wen liedjie,,/ ( Coco Pops en kaas) en / Rice Krispies, RRicE KKriS SpieSS). Baie geLuk Nicholis Louw dit is 'n Mooi,, foto op die Klokkie,CZcams,,😊.

  • @mrsdoubtfire534
    @mrsdoubtfire534 Před 9 měsíci +1

    Kindermusiek

  • @andrebasson7485
    @andrebasson7485 Před rokem +4

    Jirre ek haat afrikanse musiek😂

    • @Nico-ej2yl
      @Nico-ej2yl Před rokem

      Dit is nie Afrikaans se skuld nie. Daar is klomp talentlose tak hangers wat liedjies in die toilet skryf vir doef doef parties .

    • @johannsteyn3030
      @johannsteyn3030 Před 5 měsíci

      Ja want jy ken nie die Here nie dus ook hkm.