Wouter van de Venter - Stella

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 07. 2024
  • Geniet Wouter se musiekvideo van Stella!
    Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- linktr.ee/woutervdventer
    Lirieke:
    Daar is n plek hier langs die kus
    waar dit soms droog en mistig is
    dit is hier waar ek myself tans bevind.
    Ek is man alleen vir jare en ek droom maar ook oor liefde
    maar eks maar bang vir die skoner geslag
    En hier op n vrydag aand kom my vriend aan geloop
    hy het gese hy bring sy niggie saam vanaand
    Hy se haar naam is Stella en ek kan my oe nie glo nie
    Ek se my maat, vanaand maak jy my aand
    Stella Stella Stella Stella voor!
    ek het lankal my hart op haar verloor
    ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan
    maar ek was te skaam
    Stella Stella Stella Stella voor!
    Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
    O ja die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so
    Stella voor!
    Kyk langebaan was nog nooit weer dieselfde nie
    ek en Stella het die dorp rooi geverf
    maar ek onthou nog daardie dae van alleen wees en dit was swaar
    maar dankie tog vir n vriend wat verstaan
    En hier op n vrydag aand kom my vriend aan geloop
    hy het gese hy bring sy niggie saam vanaand
    Hy se haar naam is Stella en ek kan my oe nie glo nie
    Ek se my maat, vanaand maak jy my aand
    Stella Stella Stella Stella voor!
    ek het lankal my hart op haar verloor
    ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan
    maar ek was te skaam
    Stella Stella Stella Stella voor!
    Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
    O ja die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so
    Stella voor!
    Regisseur:
    Wouter van de Venter
    Kameras :
    Bold Media Group
    Redigeerder:
    Bold Media Group
    Musiekvideo Konsep:
    Wouter Van de Venter
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Bold Media Group
    Liedjie opname:
    Weskus Studio & Bold Media Group
    Liedjie Publikasie:
    Wouter van de Venter / Vonk Musiek
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 27