Sakkie & Francois van Coke - Hey jy (Official music video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 09. 2024
  • Hey jy kan op alle streaming services geluister word: ffm.to/heyjy
    Song Credits:
    Sakkie: Vocals
    Francois van Coke: Vocals
    Written by Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Francois van Coke & Sakkie
    Directed by Heinrich Laubscher
    Director of Photography: Michael Ellis
    Video editing & VFX: Heinrich Laubscher
    Production Assistant: Michelle Le Roux
    Story by Hunter Kennedy & Heinrich Laubscher
    Shot at Durbanville Squash Club
    Thanks to Shaun Venter
    LYRICS:
    Hey jy!
    Ek het jou lief!
    Hey jy!
    Lanklaas gesien
    Hey jy!
    Moenie nou so wees nie
    Ons is energie
    Goeie vibrasies
    Ek is jy
    (Wie’s jy?)
    Ons is hulle
    (Wie’s julle?)
    Ene en nulle
    Atome en golwe op die spektrum
    En ek gee vir jou ‘n brief
    Welkom tuis
    Ek het jou lief
    Toestemming om vrylik te kan praat
    Jy is ‘n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat
    Ek is net ‘n versinsel van jou verbeelding
    ‘n Speelding in die kosmiese karrousel
    ‘n Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome
    Spoke en atome
    Ons is almal een bewussyn
    Wat onsself ervaar
    Nee, daar is nie dood nie
    Die lewe is net 'n speletjie
    En ons is net karakters in die storie van alles
    Toestemming om vrylik saam te braai
    Dis lekker om jou weer te sien, want ek was bang
    My grootste vrees is nou my wapen
    Visie nou weer duidelik
    Die dood is onvermydelik
    Sien dit in my drome
    Hoor dit deur die bome
    Ek glo ons kan verander
    En beter wees vir ander
    Wees soos die water
    Die einde kom altyd nader
    Sing dit, want die tyd is min
    Hey jy!
    Ek het jou lief!
    Hey jy!
    Lanklaas gesien
    Hey jy!
    Moenie nou so wees nie
    Ons is energie
    Goeie vibrasies
    Ek is jy
    (Wie’s jy?)
    Ons is hulle
    (Wie’s julle?)
    Ene en nulle
    Atome en golwe op die spektrum
    En ek gee vir jou ‘n brief
    Welkom tuis
    Ek het jou lief

Komentáře • 35

  • @marchelhaasbroek9701
    @marchelhaasbroek9701 Před rokem +17

    "Jy is n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat" 👀 slaan harder as n fase 6 beurtkrag sessie. Goeie werk

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +4

    HEY JULLE!!! DAARDIE is beslis 'n VIRALE #TIKTOK DANSIE. 🕺😜

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +5

    🤯
    Hey Jy!!!! Hierdie is unexpected 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 Před rokem +1

    Corus maak die song n instant hit🎉hy begin met die chorus. Awesome die number❤

  • @BasedDepartment.
    @BasedDepartment. Před rokem +2

    Nou is ek reg vir die naweek! Lekker ouens

  • @francoisvancokekanniedood

    Amper tyd!

  • @anitavolschenk9847
    @anitavolschenk9847 Před rokem +1

    Lekker man..lekker!

  • @jacos.venter6866
    @jacos.venter6866 Před rokem +2

    Mooi julle! Well done.

  • @vvdm1111
    @vvdm1111 Před rokem +1

    Dankie, sit in China en mis nou die huis baie. Great song

  • @NeThZOR
    @NeThZOR Před rokem +5

    Uitstekende werk ouens. Frannas ek het jou omtrent presies 10 jaar gelede ontmoet. Sal nooit vergeet nie.

    • @jansmit327
      @jansmit327 Před rokem +1

      Ek het hom 9 jaar gelede in Langebaan ontmoet.. moes effens buk toe ons n foto neem😂... hobbit size. Maar hel hys n goeie ou

    • @NeThZOR
      @NeThZOR Před rokem +1

      @@jansmit327 amazing tjom. Ek gaan toevallig hierdie jaar my eerste vakansie in Langebaan hou. Ek is van KZN. Groete

    • @jansmit327
      @jansmit327 Před rokem +1

      @@NeThZOR Geniet dit.. lieflike plek

  • @CindyBotha-ph2fl
    @CindyBotha-ph2fl Před rokem

    Sakkie jou biscuit! Awwww super trots op jou bra 🤗🤗🙌🙌🙌Hierdie het uit die bloute op gekom. Het gehuil van blydskap. Hierdie song is amazing! Jis julle maak n awesome team. Gaan seker maak luistet behoorlkk na hierdie song! Die lyrics is fanfkntasties! 🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳❤❤❤

  • @jacqueskotze1539
    @jacqueskotze1539 Před rokem +1

    Aitsa lekker number

  • @antoinetteotto4799
    @antoinetteotto4799 Před rokem +2

    Lekker tune vir n vrydag! Well done!

  • @yaboiicj94
    @yaboiicj94 Před rokem +1

    Bietjie muurbal speel🇿🇦

  • @harrybroersma2498
    @harrybroersma2498 Před rokem +1

    Never disappoints Oom Francois 🎉

  • @deon4590
    @deon4590 Před rokem +1

    Awesome song julle!

  • @littlecrazybubble
    @littlecrazybubble Před rokem +1

    Lekker tjommas!! 🎉

  • @colinwhite6904
    @colinwhite6904 Před rokem +1

    Sheesh!

  • @coleenvanstaden5603
    @coleenvanstaden5603 Před rokem +1

    awesome song, kick-ass video. Niiiiiiiiiiiiiice!

  • @LiNuX_ZA
    @LiNuX_ZA Před rokem +1

    😍😍😍

  • @lenev.dgrijp1111
    @lenev.dgrijp1111 Před rokem +1

    🔥🔥🔥

  • @user-el1hg7cw4q
    @user-el1hg7cw4q Před rokem +2

    Lekker Sakkie!!! Mooi gemaak boys!

  • @johnathansolms2205
    @johnathansolms2205 Před rokem +3

    Is dit net ek wat so bietjie van n Jax Panik vibe kry? Like dit nogsteeds, moenie my verkeerd kry nie. Het Jax gelove.

  • @deon4590
    @deon4590 Před rokem +1

    Fok ek love die song

  • @kobuslouwrens3805
    @kobuslouwrens3805 Před rokem +2

    Smaak nou n sigerette agter die squash baan ….

  • @boscarsa
    @boscarsa Před rokem +1

    Squid Game/Squash Game...coincidence?

  • @quintenwagner6025
    @quintenwagner6025 Před rokem +1

    Kak mal!!

  • @anitavolschenk9847
    @anitavolschenk9847 Před rokem +1

    Lekker man..lekker!