Philip Gerber Maranathapark 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 05. 2020
  • 'n Bietjie Maranathapark konferensie nostalgie en 'n boodskap van 'n AGS legende, Past Philip Gerber. Hierdie spesifieke Paaskonferensie-diens was waarkynlik in die laat 1980's.

Komentáře • 30

  • @user-zg7vp7kf8y
    @user-zg7vp7kf8y Před 10 měsíci +2

    Hallelujah dankie Here vir d salwing in hierdie plek

  • @hennieventer3625
    @hennieventer3625 Před 4 měsíci +1

    Ek onthou een jaar was ons met die Paaskonferensie by Maranatha Park. Ek sal Dr Izak Burger se kruisigings boodskap op goeie Vrydag altyd onthou. Hy kon met tye nie eers gepraat het soos sy trane geloop het nie. Dit was so geseend en 'n ondervinding om altyd te onthou.

  • @marthinusstapelberg5538
    @marthinusstapelberg5538 Před 3 lety +5

    Dit laat my baie jare trig dink toe ek as jong man onder Pastor Philip Gerber se predeking by Maranathapark gesit man hy het darem vir jou a harde stem gehad soos 'n sereene. Dankie

  • @margaretsmuts5260
    @margaretsmuts5260 Před 7 měsíci

    Dankie Pastoor...wat ñ wonderlike positiewe diens...God se seëninge rus op U!!!!! Wens ek kon daar wees...fantasties...geniet God se teenwoordigheid terdeë ....Prys God vir sy Heilige Gees. !!!!!!!

  • @jawirilu
    @jawirilu Před 3 lety +4

    So baie van die wat ek daar sien , het ons vooruitgegaan. Ons kan maar net ons heel beste doen om God te dien met alles wat ons het. Anders gaan ons die Hemelkonferensie mis

  • @grahamebennett3875
    @grahamebennett3875 Před rokem +1

    Fantastic 🙏🏻

  • @BenitaElder
    @BenitaElder Před 2 lety +5

    Time for the body to begin to minister unto the body of Christ...oh God.. send down Your Holy Spirit to flow like a mighty force through the world🙏🙏🙏

  • @mariuskroukam2047
    @mariuskroukam2047 Před 3 lety +6

    Die manne het jou reg gepreek! Wat 'n Woord.🙏

  • @solvang1870
    @solvang1870 Před 2 lety +2

    Ai dit bring soveel “memories”. Ek onthou daai dae as ‘n student op PUKKE en ons jaarliks Maranatha Park toe gegaan het!

  • @Die-Triomf.Bita-Smit
    @Die-Triomf.Bita-Smit Před rokem +1

    Prys die Here vir sulke prediking. Kort baie meer van dit vandag🙏

  • @aubreymeek4987
    @aubreymeek4987 Před 4 lety +3

    Wonderlik! Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het - waardeer dit baie.

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany Před 2 lety +5

    that was still pentecostal preaching,,not like today only goes about money,,,

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 2 lety +1

    Sjoe!! Waar is die jare toe ons almal jonk was??? Het hierdie pastoor se prediking geweldig geniet! Ons het 1973 tot bekering gekom onder pastoor Walter Benn se bediening! Hulle is ookal oorlede, asook my man...Dankie Here vir U kosbare Woord..Ek prys U Grote Heilige Naam!! Seëninge vir almal...😀😀🤗🤗

  • @soulsound777
    @soulsound777 Před 3 lety +2

    Ja, ek was in die gehoor...! Dankie vir die oplaai.

  • @gloriabiljoen4212
    @gloriabiljoen4212 Před 8 měsíci

    Wat n woord van lewe❤

  • @frikkiegrobler6559
    @frikkiegrobler6559 Před 2 lety +2

    Ou Goud " Maar tog so kragtig " Wat 'n Blessing "

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 Před 2 lety +4

    Want daar is krag in die bloed.
    Daar is genesing in die bloed.
    Daar redding in die bloed.
    Daar is verlossing in bloed.
    Daar is lewe, ja die ewige lewe in die Lam wat Sy bloed vir my gestort het en my na die Vader gelei het, wie my skoon gewas het in die bloed van Sy Seun.
    HalleluYah.

  • @lillianvandenberg3698

    Was 'n voorreg om hom as pastoor te kon hê. Hy was 'n Groot God's man.

  • @FanieBooysen-zm7fq
    @FanieBooysen-zm7fq Před 3 měsíci

    Ek het my hartaan die Here gegee in1962 onder pastoor Gerber se prediking in koudoespoort ags grmeente ,

  • @hermandormehl1770
    @hermandormehl1770 Před 8 měsíci

    Ek dink ek was ongeveer in 1986 of 1987 se kant by Maranatha Park se een konferensie. Ek was toe maar in graad twee. Mense het met karavane en tente daar oor gekamp.

  • @annatjiepeschel5228
    @annatjiepeschel5228 Před rokem

    So jammer die Konferensies by Marantha Park het opgehou. Dit was besonderse tye.

  • @marievanderwalt8613
    @marievanderwalt8613 Před rokem

    Wat n wonderlike herinnering

  • @Aliciawhitting1
    @Aliciawhitting1 Před rokem

    aaahhh puik video!

    • @nestakruger408
      @nestakruger408 Před rokem

      Ons onthou dit. Die gemeente lede van AGS plumstead kaap .het pastoor besoek I no die Hsp. Daar was n pastoor Saam met u in die Hsp..kannie onthou Wie dit was nie

  • @theunslegrange1801
    @theunslegrange1801 Před 7 měsíci

    Aai, hoe mis ek Maranata Park..

  • @benvisagie9178
    @benvisagie9178 Před 3 lety +3

    Kragtige Woord gesalf deur die Heilige Gees en gepredik deur Sy gesalfde dienskneg.

  • @AnnaOsterlind-lr8nh
    @AnnaOsterlind-lr8nh Před 3 měsíci

    Watter jaar is dit gene

  • @Marleen7707
    @Marleen7707 Před rokem

    Is daar nog preke van philip Gerber by maranatha park beskikbaar

  • @martiebotha9107
    @martiebotha9107 Před 7 měsíci

    Nog ou pinkster preke vol getuienis