1 Petrus (deel 1): Vreemdelinge in die land, maar heiliges in God se hand [7 Nov 2021]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 11. 2021
  • Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig preek eerskomende Sondag, 7 November om 9:00. Stephan Joubert gaan vir die volgende twee Sondae preek uit 1 Petrus. Sy tema hierdie Sondag is "Vreemdelinge in die land, maar heiliges in God se hand". Almal is welkom!
  • Zábava

Komentáře • 9

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn Před 6 měsíci

    BAIE DANKIE, EK WIL GRAZG N BYDRAE MAZK VAN JANUARIE, MY GELIEFDE TYD, VOOR SLAAP, OM NA U OREEK TE LUISTER, GESEENDE christus Dag, groete in Jesus,

  • @adolfmeissenheimer3854
    @adolfmeissenheimer3854 Před 2 lety +6

    Weereens dankie vir’n inspirerende boodskap

  • @rosemarybeukes8990
    @rosemarybeukes8990 Před 2 lety +1

    Deeply profound!

  • @user-yj6xl8ng4p
    @user-yj6xl8ng4p Před 7 měsíci

    Baie dankie

  • @riamostert3814
    @riamostert3814 Před 2 lety +1

    Baie dabkie vir diep boodskap. Ek het U lief HERE met my hele wese. ❤🙏🙌

  • @lavenderladieshealthcareplacem

    Baie dankie. Wat n voorreg

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 Před 2 lety +1

    Baie dankie vir hierdie boodskap. Beteken vir my baie. Groete Heidelberg

  • @johnbrook8673
    @johnbrook8673 Před 2 lety +1

    Dankie vir die inspirerende boodskap.
    Seen op jou werk Stefan!

  • @manuelmagro4746
    @manuelmagro4746 Před 2 lety +5

    Dankie baie vir n diep boodskap. Kan maar net bid dat ek ook so met oorgawe kan lewe. Groete uit Australië.