Dag 26: Die 'proof' is in die poeding - Kwarantyn | kykNET

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Tussen 'n smullekker rolkoek en perfekte sjokelade-poeding-kelkies was vandag se Koskenades besonders. Almal kon maak wat hulle wil sonder resepte of voorafbepaalde geregte.
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Komentáře •