D girl gee a mens chills met dai stem ... hoop regtig datj dit altyd in God se koningkryk sal gebryk en noooit nooit moet compromise meti wereld soes baie artist local and international , vir fame nie.... God saljo op plekke bring waar jy manet kon droom van ....
You are a true blessing and you have a highly anointed voice. Ek wil graag 'n live concert van jou bywoon. I have this song on repeat and i cant get enough of this beautiful words. #stayblessed
May God increase you, may he bless you so that you may deliver us from different holds my sister whether it be doubt,loneliness,etc.... Og u sien my baie
Dis die eerste lied wat ek as kind so 30 jaar trug gesing het. En kan om my lewe te red nie die woorde vd versies onthou nie. Kan jy di woorde post asb?
Hi Megan my naam is Jessica Jossop ek is n 18jar oue myc... . u liedere inspireer my bja ek is van Di Rooms Katolieke kerk in Luderitz.... Ek het my Here gdien voor heen deur tsing in Di kerk, as n misdienar, en Sy Woord tlees, ek het ales dit gstop terwyle van verkeerte maitjies en ophou my God gdien.... Mar vandag het ek u as my inspirasie ek wil trug na my kerk toe gan en dit weer n mal Gahn doen, van ek voel Di Vader doen vir my so Bja Elke dag Hy het my op u pad glui as ek aletye op CZcams kom Dan soek Ek na verkeerte dinge en hiri keer het ek op u af gkom...... Na dat ek u liedere luistr Dan kry ek altyd weer Di moediging kom my Here tghn dien dus darem Al Wat ek vr Hom kan doen terwyl hy vir my sondes an Di kruis Sy bloed lat loop het, Hy het vir my sondes gsterf..... Danki Megan Megzipooh Smith vir di inspirasie Wat u is, ek hoop meer jeugtiges ghn vir u volg of u voorbeeld volg..... Mag God u ruiklik seen met di Pragtige stem en vir wat u is....
Hierdie lied roer so my hart, ek luister dit elke dag. Beautiful voice indeed!
Hierdie lied het my gedra deur di hele lockdown ek sing dit elke dag🙏🙌
U is my herder , die skadu aan my sy en U is my trooster op wie ek kan vertrou . Nooit voel ek verlate U liefde dit sal my hou❤❤
God did give you a voice of power to show the people the cospel and that Jesus is real amen sisters and brothers
U liedere lat my moed skep in a moedelose dag. Bly by Jesus se voete sodat ander na u kan opkyk 😢😢😢
Nooit voel ek verlate U liefde sal my hou🎶
my inspirasie vir jongmeisies wat die Here dien...hou aan blom😊die Here gebruik jou
Strong Anointing!!! God bless you!!! Glory to God!!!
Hierdie lied het my gedra toe ek verlate voel,het die Here SE liefde my gehou
D girl gee a mens chills met dai stem ... hoop regtig datj dit altyd in God se koningkryk sal gebryk en noooit nooit moet compromise meti wereld soes baie artist local and international , vir fame nie.... God saljo op plekke bring waar jy manet kon droom van ....
You are a true blessing and you have a highly anointed voice. Ek wil graag 'n live concert van jou bywoon. I have this song on repeat and i cant get enough of this beautiful words. #stayblessed
Add Charnell Esméne Hoogbaard on Facebook or just drop her an inbox, be blessed!
You are a true blessing.
Beautiful
She has a beutiful golden voice. lyrics please anyone
May God increase you, may he bless you so that you may deliver us from different holds my sister whether it be doubt,loneliness,etc....
Og u sien my baie
wow!!. very beautiful song. when are you coming to Namibia windhoek ??
Wow❤❤❤❤God bless
Amen sonder hom is ons niks loof hom
wow,goosebumps 😭😭
bless you 🌸🌸
Athena Kirby thank u 😢🙌
Hou asseblief aan sing vir Jesus Charnell. Dit sal net met jou goed gaan.
Rasaad Adams thank u sir
Dis die eerste lied wat ek as kind so 30 jaar trug gesing het. En kan om my lewe te red nie die woorde vd versies onthou nie. Kan jy di woorde post asb?
such great videos
Ek kani genoeg kry van die lied nie... Wens ek het n audio gehad🙌🏼🙌🏼🙌🏼
Hi Megan my naam is Jessica Jossop ek is n 18jar oue myc... .
u liedere inspireer my bja ek is van Di Rooms Katolieke kerk in Luderitz....
Ek het my Here gdien voor heen deur tsing in Di kerk, as n misdienar, en Sy Woord tlees, ek het ales dit gstop terwyle van verkeerte maitjies en ophou my God gdien....
Mar vandag het ek u as my inspirasie ek wil trug na my kerk toe gan en dit weer n mal Gahn doen, van ek voel Di Vader doen vir my so Bja Elke dag Hy het my op u pad glui as ek aletye op CZcams kom Dan soek Ek na verkeerte dinge en hiri keer het ek op u af gkom......
Na dat ek u liedere luistr Dan kry ek altyd weer Di moediging kom my Here tghn dien dus darem Al Wat ek vr Hom kan doen terwyl hy vir my sondes an Di kruis Sy bloed lat loop het, Hy het vir my sondes gsterf.....
Danki Megan Megzipooh Smith vir di inspirasie Wat u is, ek hoop meer jeugtiges ghn vir u volg of u voorbeeld volg.....
Mag God u ruiklik seen met di Pragtige stem en vir wat u is....
Add Charnell Esméne Hoogbaard on Facebook or just drop her an inbox, be blessed!
Og u sing in salwing my suster....
Ek vra van waar jy is omdat ek vi Pierie sien langs jou my sister so dalk isit moontlik om jou te ontmoet
God se hand is oor hul
wow!
here danki
Nooit voel ek verlate
nooit voel ek verlate u lig my op met di lied
Lyric please
nooit vol ek verlate