Tannie Lea: Aerobics Liedjie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 12. 2023
  • Kom dans saam op hierdie prettig liedjie in die aerobics klas. Ons is musikaal, energiek en aktief.
    Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
    ko-fi.com/tannielea
    🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
    Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
    Ons leer saam Tannie Lea in Afrikaans!
    Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
    Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
    Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
    Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
    Waardes en maniere.
    Bou selfvertroue en Speel.
    Kweek 'n liefde vir Afikaans.
    Volg Tannie Lea op
    CZcams: Tannie Lea
    INSTAGRAM: tannie_lea
    FACEBOOK: Tannie Lea
    TIKTOK: tannielea
    Epos: tannie.lea.leer@gmail
    ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
    #afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel

Komentáře •