Tannie Lea: Roetine

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2023
  • 'n Goeie Roetine is belangrik. Wat doen ons as ons opstaan? #roetine
    Kom saam op 'n opwindende avontuur saam met Tannie Lea waar ons goeie roetine en goeie gewoontes aanhits!
    Ons maak gesonde ontbyt, borsel tande, kies gepaste klere, sing en dans! Pragtige prentjies en leersame liedjies vir alle ouderdomme.
    Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
    ko-fi.com/tannielea
    🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
    Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
    Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
    Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
    Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
    Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
    Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
    Waardes en maniere.
    Bou selfvertroue en Speel.
    Kweek 'n liefde vir Afikaans.
    Volg Tannie Lea op
    CZcams: Tannie Lea
    INSTAGRAM: tannie_lea
    tannie_lea?igsh...
    FACEBOOK: Tannie Lea
    tannie.lea.l...
    TIKTOK: tannielea
    www.tiktok.com/@tannielealeer...
    Epos: tannie.lea.leer@gmail.com
    ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
    #afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel

Komentáře •