Kerrie en rys - "Curry & rice" | South African recipes | Quick easy | Cast iron cooking | Open fire

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • "Kerrie en rys " is Afrikaans for Curry and rice. A heartwarming humble dish of ground beef, curry-inspired spices, and flavors. Some frozen vegetables make this dish wholesome and hearty. Served with rice and a South African favorite side dish, creamy banana salad.
    Recipe
    ∙ 1kg Beef mince (Ground beef)
    ∙ 3 onions
    ∙ 4 Garlic cloves
    ∙ 2 beef bouillon cubes
    ∙ 1L water
    ∙ 2 tablespoons mild curry powder
    ∙ 1 teaspoon Hot curry powder
    ∙ 2 teaspoons coriander
    ∙ 1 teaspoon cinnamon
    ∙ 2 teaspoons dried ginger
    ∙ 1 tablespoon turmeric
    ∙ Salt & pepper to taste
    Serve with Rice
    Creamy Banana salad
    ∙ 5 bananas
    ∙ 1 cup mayonnaise
    ∙ 1 tablespoon dried mustard
    ∙ 2 tablespoons white vinegar
    ∙ Salt and pepper to taste
    Condiments
    ∙ Desiccated coconut
    ∙ Peach chutney
    Enjoy!☺
    Thank you so much for watching our videos!
    Please remember to like and subscribe to help our channel grow.
    You can find us here:
    Facebook Page: www.facebook.c...
    Instagram: / wolkbergartisans

Komentáře • 30

  • @g4rou1977
    @g4rou1977 Před měsícem +1

    Daai kerrie recipe binne 'n vetkoek...lekker, laat my dink an die koshuis dae.

  • @schalkbasson2053
    @schalkbasson2053 Před 2 lety +7

    Daar is geen fout as julle praat nie dit maak ons deel van julle familie en nog meer lus vir saam eet . Die ou wat nie van die gepraat hou nie sit die klank af. Hou aan soos nou die kos is soos ons dit by ma en ouma ge eet het. Dankie vir julle program.

  • @royalhacks5077
    @royalhacks5077 Před 2 lety +5

    Smaaklik. Altyd lekker

  • @wimm1392
    @wimm1392 Před 2 lety +5

    Dit is 'n kunswerk, eenvoudig met goeie instruksies wat ek ook kan volg.
    Baie Dankie Wolkberg Artisans.

  • @barryhopgood4315
    @barryhopgood4315 Před 2 lety +6

    Lekker kermis kerrie en rys

    • @Deontjie
      @Deontjie Před 4 měsíci

      Ek is nie 'n kok nie, ek is 'n vraat. Kerrie en rys word nie met mins gemaak nie.

  • @patrioticexpat4974
    @patrioticexpat4974 Před 2 lety +4

    Tennessee whiskey... awesome.
    Die Kerrie ook

  • @Boselfi
    @Boselfi Před rokem +2

    Dankie soos my ma se kos! Ek gaan beslis probeer hier waar ek oorsee woon. Gelukkig kry ek Mrs.Balls diekant ;) haha julle bly in 'n mooi omgewing!

  • @marlienmeintjes1685
    @marlienmeintjes1685 Před 2 lety +4

    The food looks absolutely delicious, can't wait to try this recipe. I am a big fan of your videos.

  • @cvmuller7813
    @cvmuller7813 Před 2 lety +4

    Oooh hello there #Hickup...looks Devine...home made spicy beet-salad for me please...,🤭🤭😋😋😋😋

  • @bluemoonspring8125
    @bluemoonspring8125 Před rokem +2

    Ek hou baie van julle vids,, en praat ook,. Dis dan ons taal, praat hom. 👌

  • @BB9.3x64mm
    @BB9.3x64mm Před 2 lety +4

    Laat my my ouma se kos mis, goeie herinneringe!

  • @user-wi4oz6uw2l
    @user-wi4oz6uw2l Před rokem +2

    Great video. A different style of curry. Well done sir. If you like i can give you a different method of cooking curry. Just a suggestion sir. Excellent video quality. God bless.

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 Před rokem +2

    ek sou die beef stock eers in die water laat meng het . Positiewe feedback

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  Před rokem +2

      Hi Stefan, jy is heeltemal reg, maar partykeer is die bredie of gereg klaar “souserig” dan wil jy nie meer vog in hê nie👍🏻

  • @CraftyZA
    @CraftyZA Před 2 lety +4

    4:40
    Dis waar jy my verloor het.
    Hoop dit kom deur as goeie kritiek en net afknou nie. Ek kyk steeds res van video.
    Ek was nog okey met die robertsons gemmer en spices. (ek verkies die heel spices sodat ek dit eers kan toast op warm pan voor ek dit maal)
    Daai bouillons aan die ander kant... R30 se skaap bene, en 1 skaap poot maak die beste stock. Dit voel meer "artisan")

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  Před 2 lety +2

      Hi Ben, baie dankie ek vat dit ook as goeie kritiek en inspirasie. Jy is reg, die "regte" manier is om so vars as moontlike bestandele te gebruik. Dit gee die mees egte smaak aan die dis. Partykeer is tyd net nie aan jou kant met kos maak nie, dan werk die bouillon cubes baie goed vir my.
      Jy het my geinspireer om 'n Artisan stock video te maak.
      Baie dankie vir jou positiewe comment.

  • @crystaljacob619
    @crystaljacob619 Před rokem +1

    What makes this curry? More like a stew?

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  Před rokem +1

      This is a version of curry of the Afrikaner people of South Africa. Usually made at festivals, church bazaars etc. Very flavourful and delicious in it’s own way👍🏻

  • @rbotha01
    @rbotha01 Před 2 lety +3

    Kerrie is altyd n wenner. Ek verkies brood en marmite bo die rys!

  • @miavos3610
    @miavos3610 Před 2 lety +3

    Julle doen utstekende werk met julle videos! Julle behoort sommer gou baie subscribers te kry. Een wenk: moenie praat op julle videos nie, sodat julle meer 'global' kan wees. Die video kon by ongeveer 8 minute gestop het (daar waar julle die pietersielie (dhania?) oorstrooi. Puik!