Wil jy in luuksheid gaan kamp?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 05. 2024
  • Wil jy in luuksheid gaan kamp? Johann kuier by Niel van Van Zyl Staalwerke om meer uit te vind oor hulle luukse karavane hier op NAMPO
    www.vszgroup.co.za
    #Nampo2024 #VanZylStaalwerke #Karavane #KampLuuks #FarmSpace #OnsPraatBoer
  • Auta a dopravní prostředky

Komentáře • 6

  • @emmo2850
    @emmo2850 Před 16 dny

    Dankie.

  • @louisgeldenhuys9439
    @louisgeldenhuys9439 Před 19 dny +2

    Pryse asb

  • @user-wn1px3hi8w
    @user-wn1px3hi8w Před 18 dny +1

    "Wil jy in luuksheid gaan kamp?" Om op die vraag te antwoord; nee, bly dan by jou huis!! Ek is ñ kamper, doen elke jaar ñ hele klompie duisend kilometer per trip, maar geen luuksheid nie. Ons vat die nodige en dis al. Ons "toere" sluit ons buurlande in.