Grootvlei-plaasmoord: "Oom Theo was sout van die aarde”

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 07. 2023
  • Grootvlei, 31 Julie - Vier tieners is in hegtenis geneem vir die moord op 'n boer van Grootvlei in Mpumalanga.
    Theo Bekker en sy vrou, Marlinda, is Sondag op hul plaas aangeval.
    Volgens die polisie is Bekker met 'n onbekende voorwerp in die gesig geslaan en het hy op die toneel aan sy wonde beswyk.
    Marlinda, 'n geliefde oudwiskunde-onderwyser, is ernstig aangerand.
    Die verdagtes is almal tussen 16 en 19 jaar oud.

Komentáře •