Van witchcraft na profeet

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 10. 2022
  • 22 Oktober tree GISELA OP IN PRETORIA
    KONTAK AMANDA vir MEER BESONDERHEDE | Amanda (082 222 333 8)
    Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 43

  • @moniqueloff6091
    @moniqueloff6091 Před rokem +2

    Whn my GOD show's up HE show's off HIS never late always on time thank YOU ABBA FATHER

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 Před rokem +3

    Baie dankie vir die deel. God is Wonderbaar.

  • @danielpienaar6596
    @danielpienaar6596 Před rokem +1

    Dankie Amanda .Hierdie verhale is wonderlik om na te luister .Elke getuienis is wonderlik .🙏

  • @martidiamond7109
    @martidiamond7109 Před rokem

    Liefste broers en susters. God - Vader, Seun en Heilige Gees en in die, die Woord van God, is wat ons nodig het. Nie sogenaamde profete ni... Asb, as jy God wil leer ken en Sy Wil vi jou lewe, gaan na Di Woord, en dan die getuirnis van skepping. Nie drange en passie en 'weirdness' en elke paadjie van di duister hoef te beproef het om nou ñ 'high' in Christenskap te 'ervaar' ni... As jy onseker is oor profete en al die populêre 'insigte' oor God en Christenskap, stuur my ñ boodskap hier en ons kan verder privaat kommunikeer 🙏🙏♥️♥️

  • @onsami1
    @onsami1 Před 4 měsíci

    The problems with demons and deliverance become a moral issue when you discover your demons to be real people, with an address. I have been sitting for 9 years now to sort this moral issue to where i have it now. The Holy Spirit have been very good to me during these times.

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před rokem +3

    Ons sien baie uit na volgende week om te hoor wat het met Giesela gebeur! Ons kan die prentjie voorstel: sy in kakie klere en bolle rook om haar!🫣 Ons is dankbaar dat sy nou gered!!! 💐🤗

  • @nickyfaddel8672
    @nickyfaddel8672 Před rokem +5

    Zouden jullie ondertiteling willen toevoegen aub!! Zo belangrijk dit vrouw haar groei en boodschappen zijn zuiver!

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 Před rokem +1

    Pragtig getuienis. Dankie vir die share.

  • @maritafroehlich4818
    @maritafroehlich4818 Před rokem +2

    Baie dankie vir die getuienis, liewe Gisela. Al was ek nie diep in die okkulte dinge, was dit by my bekering tog van groot belang, al die sondes met 'n volmagtige Christen hardop te bely, selfs soo 'klein' dinge soos horoskope lees of my Opa se 'water divining". Die Here het dit beloon en my goeie onderskyding gegee. Hy is my verlossing, my Alles. Aan Hom die eer! Ek plaas jou onder Sy beskerming.

  • @benbarnard5265
    @benbarnard5265 Před rokem +13

    Ai, die arme vrou(gas) word in die begin heeltyd onderbreek deur aanbieder met verspotte opmerkings, terwyl sy haar leed deel. Maar later kon sy darem haar redes voltooi.

  • @lenieschoeman4051
    @lenieschoeman4051 Před 2 měsíci

    Ek vermoed dat ek bevryding moet kry vir depressie Hoe kan ek kontak maak met Gesila

  • @theresawandrag4906
    @theresawandrag4906 Před rokem +3

    So bly ek het die program raak gesien!!! Wanneer word deel 2 uitgesaai?

  • @user-yc3oc8cm9h
    @user-yc3oc8cm9h Před 9 měsíci

    Goeie dag.
    Kan ek asb Gisela Joubert se no kry asb dis dringend..baie dankie.

  • @corinnevanzyl2277
    @corinnevanzyl2277 Před rokem +7

    Kan Amanda asb dir vrou 'n kans gee om te praat. Hou op ha onderbreuk. Was nie' n goeie onderhoud nie

  • @joeleenmouton1311
    @joeleenmouton1311 Před rokem +2

    Kan nie wag nie!

  • @lenieschoeman4051
    @lenieschoeman4051 Před 2 měsíci

    Waar woon jy tans Gisela

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 Před rokem +2

    Kan no wag vir deel 2 Namibia

  • @magdaleenprinsloo5764
    @magdaleenprinsloo5764 Před rokem +1

    Deel 2???

  • @mary-annthuynsma3136
    @mary-annthuynsma3136 Před rokem +2

    Wanneer sal deel 2 beskikbaar wees?

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před rokem +4

    Kannie WAG vir deel 2 nie!!!

  • @SpottedEagleOwls
    @SpottedEagleOwls Před rokem

    Wat is die definisie van n profeet?

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 Před 4 měsíci

      Dis gewoonlik 'n oorgewig gladdebek persoon wat te lui is om te werk. Geen formele naskoolse geleerdheid nie maar 'n "graad" of "diploma" wat by een of ander kerk instansie verwerf is.
      Leef op skenkings en het 'n saai rekening, dis basies 'n dom mens wat wil belangrik voel.

  • @gobardhanindra4095
    @gobardhanindra4095 Před rokem +1

    IN WELKE TAAL WORDT ER GESPROKEN?
    IK VERSTA NIET ALLES.

  • @gerdalabuschagne8171
    @gerdalabuschagne8171 Před rokem +1

    Amanda hou net op om mense so baie in rede te. val....Dan het hulle meer tyd...om te praat

  • @HS-ml8dx
    @HS-ml8dx Před rokem

    So hinderlik as die onderhoudvoerder die persoon, wie getuig, aanmekaar in die rede val... 🤦🏼‍♀️