‘Só swaai skoolhoof swakste Wes-Kaapse skool om’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 06. 2024
  • Toe Stephen Price by die swakste skool in die Wes-Kaap ingestap het, het die leerders se gedrag hom geskok. Hy het besef die belangrikste ding ontbreek: Hoop. Hy vertel hoe hy die afgelope jaar dié skool totaal omgeswaai het. Hy het selfs die skool tydens die Desembervakansie saam met werkers geverf en opgeknap - dit nadat hy eiehandig geld en die nodige goedere ingesamel het.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Komentáře • 9

  • @carolinerabie7167
    @carolinerabie7167 Před měsícem

    Well done....

  • @ruthvisser1972
    @ruthvisser1972 Před měsícem

    May you hear the words, from our Saviour, well done, good and faithful servant. Thank you for sharing.

  • @altawilliams1181
    @altawilliams1181 Před měsícem

    Respect❤,

  • @adelepratt3651
    @adelepratt3651 Před měsícem

    Thank you for showing our kids the way and bringing such a change! Amazing

  • @petrusvanderwalt9885
    @petrusvanderwalt9885 Před měsícem

    Wow , it's a inspiration to me .

  • @cindylynsky6264
    @cindylynsky6264 Před měsícem

    Beautiful testimony. Our schools need more of that❤

  • @johannesdup9273
    @johannesdup9273 Před měsícem +1

    Such an inspirational testimony - and isn't it just profound how the biggest transformations always starts with a small simple first step, no wonder the Bible says we must not dispise small beginnings!