Gr. 9 Wiskunde: Faktorisering (GGF - eenvoudige voorbeeld)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • In hierdie video het ek vir die klas 'n makliker manier gewys om GGF faktorisering te doen. In 'n vorige video wat ek gemaak het, het ek gekyk na die gewone metode, maar wat vir sekere kinders nog bietjie moeilik is.

Komentáře • 2

  • @DianaMasi-pg1vs
    @DianaMasi-pg1vs Před měsícem +1

    Dankii nou verstaan ek

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre  Před měsícem

      Ek is baie bly dit het jou gehelp. Maak seker om te subscribe. Ek sit nog gereeld nuwe video's op. Daar is ook 'n Gr. 9 playlist met al die video's van die jaar se werk.