Danike Aucamp_Prosper Tutor Centre
Danike Aucamp_Prosper Tutor Centre
  • 183
  • 118 787
Gr. 12 Fisika hersiening (Newton, Elektrostatika, Momentum, Arbeid, Projektielbeweging en Doppler)
Hierdie is 'n hersieningsles waartydens ons die volgende uit die Mei/Junie 2022 vraestel behandel het:
1. Newton
2. Projektielbeweging
3. Momentum
4. Arbeid
5. Doppler
6. Elektrostatika
Hierdie was nogal 'n moeilike vraestel.
zhlédnutí: 74

Video

Gr. 11 Chemie hersiening
zhlédnutí 179Před měsícem
Tydens hierdie klas het ons hersiening gedoen van die volgende: - lewisstrukture - molekulêre vorn en polariteit - intermolekulêre kragte - stoigiometriese berekeninge (kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering) soos mol, konsentrasie en beperkte reaktans.
Graad 9 Wiskunde: oplos van vergelykings hersiening
zhlédnutí 36Před měsícem
In hierdie klas het ons hersiening gedoen van die oplos van vergelykings. Oefen dit saam! Daar is nog baie soortgelyke video's in die Gr. 9 playlist.
Gr. 9 Wiskunde: faktorisering hersiening
zhlédnutí 22Před 2 měsíci
In hierdie klas het ons hersiening gedoen van faktorisering. Oefen dit saam. Daar is nog baie soortgelyke video's in die Gr. 9 playlist.
Gr. 9 Wiskunde: eksponente hersiening
zhlédnutí 52Před 2 měsíci
In hierdie video doen ons bietjie hersiening van eksponente. Doen dit gerus saam!
Gr. 10 Chemie hersiening
zhlédnutí 111Před 2 měsíci
Tydens hierdie hersieningsles het ons gekyk na: - skryf van chemiese formules - balanseer van chemiese vergelykings - kinetiese molekulere teorie - die atoom: struktuur, afbau-diagramme, elektronkonfigurasie - tendense van die periodieke tabel
Gr. 10 Fisika hersiening (elektrisiteit, elektrostatika en golwe)
zhlédnutí 73Před 2 měsíci
In hierdie video het ons hersiening gedoen van elektrisiteit, elektrostatika en golwe. Ons het eerste begin met golwe. Daarna het ons elektrostatika gedoen en toe elektrisiteit. Daarna het ons nog so bonus vraag oor elektrostatika en golwe weer gedoen.
Gr. 9 Wiskunde: Kwadratiese vergelykings (moeiliker voorbeeld)
zhlédnutí 31Před 2 měsíci
In hierdie video kyk ons na 'n moeiliker voorbeeld van kwadratiese vergelykings. As jy sukkel met hierdie vergelykings, kyk eers die video met die eenvoudiger voorbeeld. As jy sukkel met faktorisering, maak seker dat jy dit eers baas raak.
Gr. 9 Wiskunde: Kwadratiese vergelykings
zhlédnutí 37Před 2 měsíci
Hierdie is 'n video waar ons vinnig kyk na kwardratiese vergelykings (of-somme). Hierdie is net 'n eenvoudige voorbeeld. In die volgende video kyk ons na 'n moeiliker voorbeeld.
Gr. 9 Wiskunde: Faktorisering (GGF - hakkies voorbeeld)
zhlédnutí 59Před 2 měsíci
Tydens hierdie klas het ek vir die leerders verduidelik hoe dit werk as ek 'n hakkie moet uithaal as 'n GGF.
Gr. 9 Wiskunde: Faktorisering (GGF - tekens verander)
zhlédnutí 50Před 2 měsíci
Tydens hierdie klas het ek vir die leerders verduidelik wat gebeur wanneer jy 'n minus moet uit deel as deel van jou gemene faktor. Ons het ook gekyk na 'n voorbeeld waar jou GGF dieselfde is as een van jou terme en hoe om dit te hanteer.
Gr. 9 Wiskunde: Faktorisering (GGF - eenvoudige voorbeeld)
zhlédnutí 32Před 2 měsíci
In hierdie video het ek vir die klas 'n makliker manier gewys om GGF faktorisering te doen. In 'n vorige video wat ek gemaak het, het ek gekyk na die gewone metode, maar wat vir sekere kinders nog bietjie moeilik is.
Hoe om nuwe werk suksesvol aan te pak.
zhlédnutí 76Před 3 měsíci
Hier is 'n boodskap om jou te motiveer as jy bietjie oorweldig voel deur nuwe skoolwerk. Hou op om dadelik te sê: "Ek gaan DOP!". Vra eerder: "Wat moet ek doen om seker te maak dat ek nie dop nie?"
Gr. 12 Fisika: Arbeid, energie en drywing - op 'n skuinsvlak
zhlédnutí 250Před 3 měsíci
Hierdie is die derde video oor die afdeling arbeid, energie en drywing. Hier kyk ons spesifiek na die arbeid verrig deur kragte op 'n skuinsvlak. Dit is hier waar dinge meer ingewikkeld raak rondom die arbeid wat deur die gewig verrig word. Daar is 4 maniere waarop dit uitgewerk kan word. Wees bewus van al 4 maniere, want soms is daar net een moontlikheid en kan jy nie staat maak op die metode ...
Gr. 12 Fisika: Arbeid, energie en drywing (arbeid-energie-stelling)
zhlédnutí 274Před 3 měsíci
Gr. 12 Fisika: Arbeid, energie en drywing (arbeid-energie-stelling)
Gr. 12 Fisika: Arbeid, energie en drywing
zhlédnutí 598Před 3 měsíci
Gr. 12 Fisika: Arbeid, energie en drywing
Gr. 10 Fisika: Golwe en elektrostatika (vraestel)
zhlédnutí 25Před 4 měsíci
Gr. 10 Fisika: Golwe en elektrostatika (vraestel)
Gr. 8 Wiskunde kwartaal 1 vraestel: Getallestelsel, heelgetalle en breuke
zhlédnutí 133Před 4 měsíci
Gr. 8 Wiskunde kwartaal 1 vraestel: Getallestelsel, heelgetalle en breuke
Gr. 12 Organic Chemistry: IUPAC-naming (alkanes)
zhlédnutí 13Před 4 měsíci
Gr. 12 Organic Chemistry: IUPAC-naming (alkanes)
Gr. 9: Eksponente en eksponesiële vergelykings (Hersiening)
zhlédnutí 79Před 4 měsíci
Gr. 9: Eksponente en eksponesiële vergelykings (Hersiening)
Structural, molecular and condensed structural formulas - Gr.12 Organic Chemistry
zhlédnutí 24Před 5 měsíci
Structural, molecular and condensed structural formulas - Gr.12 Organic Chemistry
Isomers - Organic Chemistry Gr.12
zhlédnutí 13Před 5 měsíci
Isomers - Organic Chemistry Gr.12
Organic Chemistry Gr. 12 - Introduction
zhlédnutí 17Před 5 měsíci
Organic Chemistry Gr. 12 - Introduction
How to do better in Mathematics without studying harder...
zhlédnutí 26Před 6 měsíci
How to do better in Mathematics without studying harder...
Meetkunde en Kongruensie en Gelykvormigheid
zhlédnutí 94Před 10 měsíci
Meetkunde en Kongruensie en Gelykvormigheid
Gr. 11 Fisika: Stoïgiometriese Berekeninge en Persentasie samestelling
zhlédnutí 175Před 10 měsíci
Gr. 11 Fisika: Stoïgiometriese Berekeninge en Persentasie samestelling
Gr. 11 Fisika: Eksotermiese en endotermiese reaksies, Stoigiometriese berekeninge en Boyle se Wet
zhlédnutí 203Před 10 měsíci
Gr. 11 Fisika: Eksotermiese en endotermiese reaksies, Stoigiometriese berekeninge en Boyle se Wet
Fisika Hersiening Gr. 12 (Nov 2018)
zhlédnutí 565Před 10 měsíci
Fisika Hersiening Gr. 12 (Nov 2018)
Gr. 10 Wiskunde: Trigonometriese funksies
zhlédnutí 63Před 10 měsíci
Gr. 10 Wiskunde: Trigonometriese funksies
Gr. 10 Wiskunde: Trigonometrie
zhlédnutí 58Před 11 měsíci
Gr. 10 Wiskunde: Trigonometrie

Komentáře

  • @DianaMasi-pg1vs
    @DianaMasi-pg1vs Před 6 dny

    Dankii nou verstaan ek

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 5 dny

      Ek is baie bly dit het jou gehelp. Maak seker om te subscribe. Ek sit nog gereeld nuwe video's op. Daar is ook 'n Gr. 9 playlist met al die video's van die jaar se werk.

  • @musicloversspedup-ih3pl

    Baie danki dit het my lat vestaan ❤☺️

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 6 dny

      @@musicloversspedup-ih3pl ek is baie bly! Onthou, ek het 'n hele playlist met video's oor al die Gr. 8 werk sowel as ou vraestelle. Gaan loer gerus.

  • @hardusvanzyl3163
    @hardusvanzyl3163 Před měsícem

    Dankie, tannie red my!

  • @Slappap6699
    @Slappap6699 Před 2 měsíci

    Jho dankie ,ek het n toets more😢

  • @FC-BS
    @FC-BS Před 5 měsíci

    I had to learn organic chemistry last year and hated it, especially when drawing the molecules and naming them

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 5 měsíci

      Well, I hope I can help you to gain a better understanding of this so that you will love this part of Chemistry as much as I do! "Nothing in life is to be feared, only to be understood" - Marie Currie

  • @divifromza366
    @divifromza366 Před 5 měsíci

    Pov 2024 dankie baie

  • @carla_16
    @carla_16 Před 8 měsíci

    Baie dankie regtig waar, ek verstaan dit soveel beter en tannie verduidelik so mooi en rustig en als maak net sin wanneer jy verduidelik. 🙌❤

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 8 měsíci

      Jou mooi woorde beteken baie - baie dankie! Ek is baie bly dit het gehelp. Daar is 'n hele playlist met die jaar se Skeinat video's en selfs hersieningslesse. Gaan loer gerus!

  • @user-bh1cg9vh9z
    @user-bh1cg9vh9z Před rokem

    hoeveel aantal golwe is daar?

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před rokem

      Hi. As jy vir my kan laat weet op watter tyd in die video jy na verwys, dan laat weet ek vir jou.

  • @gertvisser1009
    @gertvisser1009 Před rokem

    Baie dankie. Die video was Baie oulik. More skryf ek n wiskunde toets, so die het baie handig tepas gekom.

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 8 měsíci

      Ek is baie bly dit het gehelp. Daar is 'n hele playlist met die jaar se Wiskunde video's en selfs hersieningslesse. Gaan loer gerus!

  • @ZoeBotha-gw8yp
    @ZoeBotha-gw8yp Před rokem

    Baie Dankie ek verstaan Nou defenetief❤

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 8 měsíci

      Ek is baie bly dit het gehelp. Daar is 'n hele playlist met die jaar se Wiskunde video's en selfs hersieningslesse. Gaan loer gerus!

  • @ballsack3565
    @ballsack3565 Před rokem

    eks graad 9 en het hierdie al vergeet dankie dit help baie

  • @itzAbby
    @itzAbby Před rokem

    Baie dankie! Ek het lank laas wisk gedoen, het alles vergeet hahhaha

  • @Katana58178
    @Katana58178 Před rokem

    dit het my baie gehelp thanks😁

  • @mariusbruwer3526
    @mariusbruwer3526 Před rokem

    Driehoekige prisma se antw is verkeerd😢

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před rokem

      Dankie vir die laat weet. Partykeer maak ek berekingsfoute as ek vinnig werk (dis hoekom dit so belangrik is om in toetse of eksamens jou werk oor te gaan as jy klaar geskryf is). Solank jy die metode verstaan.

  • @odart1406
    @odart1406 Před rokem

    dankie tannie is die rede hoekom ek dalk gr 10 gaan slaag

  • @Jacquesvdw4963
    @Jacquesvdw4963 Před rokem

    Dankie baie die help my baie met my examen

  • @dahneerasmus2231
    @dahneerasmus2231 Před rokem

    Baie dankiee ,na 3 kwartale verstaan ek finally

  • @farminglegends8447
    @farminglegends8447 Před rokem

    Tannie ek wil net se dankie vir die videos want ekt n baie kak jammer vir dit woord maar hys rerig so so ek wil se dankie tannie kry my deur my jaar

  • @divantruter3158
    @divantruter3158 Před 2 lety

    Dankie, maar ek gaan nogsteeds pluk

  • @ljmalan3241
    @ljmalan3241 Před 2 lety

    Dankie juf ek kyk die deur vir hersiening vir more se junie eksamen

  • @kay-leigh7738
    @kay-leigh7738 Před 2 lety

    Ek wens tannie was my wisk onderwyser.Baie dankie 😁

  • @roxannegooglestokell9933

    dankie dit het baie gehelp

  • @user-my2ox
    @user-my2ox Před 2 lety

    Doen asb n video op bewegingsvergelykings

    • @danikeprospertutorcentre
      @danikeprospertutorcentre Před 2 lety

      Daar is twee video's onder die Gr. 10 playlist oor bewegingsvergelykings en twee video's oor projektielbeweging onder die Gr. 12 playlist. Gaan loer gerus.

  • @etiennedutoit808
    @etiennedutoit808 Před 2 lety

    baie dankie!

  • @odetteeksteen5651
    @odetteeksteen5651 Před 2 lety

    Baie dankie hiervoor - ons moet vir 14 dae isoleer en dit help baie om die huiswerk te verstaan en te kan doen!

  • @zara-leighcronje9429
    @zara-leighcronje9429 Před 3 lety

    baie dankie juffrou 🙌

  • @leolotz3625
    @leolotz3625 Před 3 lety

    6:00 7atome?

    • @danikeaucamp9959
      @danikeaucamp9959 Před 3 lety

      Hi, ek sien die program het die laaste deel van die antwoord uitgesny. Ek weet nie hoekom nie. Jammer daaroor. Die antwoord moet wees soos by 05:23

  • @zaidengelbrecht5295
    @zaidengelbrecht5295 Před 3 lety

    Dankie

  • @wyethroberts5906
    @wyethroberts5906 Před 3 lety

    Juf se werk help my baie... By FW en wisl😅🙏

  • @anneldabuhr6122
    @anneldabuhr6122 Před 3 lety

    Baie oulike video's, dankie!

  • @rianza5277
    @rianza5277 Před 3 lety

    Baie dankie vir al hierdie videos juffrou! Juffrou verduidelik baie goed en ek verstaan nou baie beter.

  • @abhinavraj3534
    @abhinavraj3534 Před 4 lety

    Is this galvanic or volatic shell? Electromotive force

  • @nicyla8700
    @nicyla8700 Před 4 lety

    Baie dankie💙die video het my baie gehelp!

  • @mr.tutorial7836
    @mr.tutorial7836 Před 4 lety

    Ewa bro. Je hebt echt een leuke video gemaakt blijf zo doorgaan. Kan je ff abonneren op m'n kannaal want mn doel is de 100 abonnees te behalen en heb momenteel 55 dus ik zou het heel nice vinden als je abonneert. En trouwens ik ben geabonneerd. Alvast bedankt.