Kleinfontein 3-Slk Meenthuis Te Koop in Kareepark Aftree-Oord vir R1,250,000. Gustav 082 783 1944

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • #kleinfontein #kleinfonteineiendomme #kleinfonteinkultuurdorp
    Aftree-Oord is een van die "woonbuurte" binne Kleinfontein waar daar eiendomme te koop en te huur is. Kareepark bestaan uit twee of drieslaapkamer eenhede en is ook ‘n Aftree-Oord. Kareepark is geleë naby die Sorgsentrum en is dus baie gewild. Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp is geleë net buite Pretoria naby Rayton en bied 'n eksklusiewe leefstyl. Vir meer inligting oor hoe om 'n eiendom te bekom in Kleinfontein, kontak gerus vir Gustav Kriel op: 0827831944.

Komentáře • 1